Ons eerste Kleinmond stap
January 1 in South Africa ⋅ ☀️ 23 °C
Hier is 'n wandelpad vanaf die karavaanpark, onderdeur die pad, tussen die riete en fynbos deur, tot op die strand. Van daar het ons strandlangs gestap, tot verby die swemstrand, en verder tot by dieRead more









