Eerste stap vir 2026
January 27 in South Africa ⋅ ⛅ 17 °C
Dit het ons bietjie lank gevat om aan die gang te kom, maar ten minste is Januarie nog nie verby nie.
January 27 in South Africa ⋅ ⛅ 17 °C
Dit het ons bietjie lank gevat om aan die gang te kom, maar ten minste is Januarie nog nie verby nie.
Traveler
Protea Repens. Die saad is in daardie 'houtblom' en dit bly daar totdat die bos brand. Slegs dan word die saad vrygestel.