• Kuier met die van Niekerk hartsmense

    March 8 in South Africa ⋅ ☀️ 25 °C

    Ons wou gaan piekniek maar die wind was wild. Toe kuier ons op Pierre en Pauli se dek. En daarna? Roomys by Davies' Pool.