Padtonele na en van Tesselaarsdal
11. april, Sydafrika ⋅ ☁️ 18 °C
Ons het spesiale voëls gesien. Maar die fotos is nie great nie.
Bloukraanvoël
Rooiborsjakkalsvoël
Lepelaar
Witgatspreeu
Groot-rooibandsuikerbekkie
Wilde Makou
Swartkopreier
Sal more kyk watter vanLæs mere











