• Sonopkoms

    April 17 in South Africa ⋅ ☁️ 14 °C

    Dis wat ons gesien het toe ons vanoogend die tent oopmaak. Die hele wereld was gebaai in 'n pienk gloed.
    Ons wag vir die reen en ons bid dat die wind hierdie naweek okay sal wees.
    Ons het iets geleer. "Red in the morning, sailor's warning. Red in the night, sailor's delight".
    Daai mooi rooi en pienk so vroeg oggend, bring wilde storms! Goeiste!
    Read more