• Stormtyd

    June 2 in South Africa ⋅ ☁️ 19 °C

    Ons is nou weer daar. Dit reen al van laatmiddag af. Reen is lekker. Maar die wind wat voorspel word - daai is nou nie lekker nie. Ons bid maar vir genade. Wat kan mens anders doen?
    Raai wat eet ons more? Sop. Lekker dik boontjiesop. Ek beplan die kos in geloof dat als okay gaan wees. En dalk net maak ek Gluhwein vir die koue.Read more