Breakfast with a view. Al wat ek wou gehad het was ontbyt teen die see. Ons het soveel meer gekry. Die mooiste uitsig. Kunsgallery. Interessante klere. Worship musiek oral. En ons het die walvisse gesien. Hierheen sal ons terug kom.
Die 3D kuns is asemrowend. Dit lyk of mens in dit kan inloop in 'n ander wereld in.Read more
Traveler
These bags are so pretty 😍