• Gamkaskloof - onder by die rivier

    Oct 10–11 in South Africa ☀️ 27 °C

    Vanuit Hendrik se huisie kon ons die rivier hoor, so ons het gaan stap. Ek het my jis los geval. My knie is blou. My boud is blou. My heup is blou. Ek het geen idee hoe ek dit reg gekry het nie. Dries was met sy rug na my toe en het net die laaste rol gesien. 'n Stuk van Gamkaskloof is nou myne! Gekoop!Read more