Dries die braaimeester ep2
May 31 in South Africa ⋅ ☀️ 25 °C
Ons moes proe. Maar regtig... met 'n skêr???
Dries die braaimeester ep3
May 30 in South Africa ⋅ ☁️ 15 °C
Dit was yummy!
Dries die braaimeester ep1
May 30 in South Africa ⋅ ☁️ 15 °C
Ons het soveel pret gehad. Ek dink Dries moet 'n kampeerkos influencer word.
Saturday 2026-05-30
May 30 in South Africa ⋅ ☀️ 15 °C
We had to get some groceries. But first an indoor market in Mossel Bay. Lovely. Not your typical flea market with the same rubbish from China in every second shop. Dries treated me to a proper thickRead more
Slow Saturday 2026-05-23
May 23 in South Africa ⋅ ☀️ 20 °C
Slow Saturdays are sacred in this life.
We started with a lazy lie-in — no apologies — and eventually persuaded ourselves to take a drive. The knitting came along, as it always does on roadRead more
Lankstaan anniversary
May 13 in South Africa ⋅ ⛅ 14 °C
Dis vandag presies 'n jaar.
En vandag het gelyk soos in die videos.
Ons kan maar net lag. Wat moet ons nou anders doen?
More sal ons opruim en die kamp oorbou. Dan is die mislike wind en weer verby.
The Storm
May 12 in South Africa ⋅ 🌧 17 °C
It was hectic, scary and traumatising. We had winds of around 140km/h. Seven trees fell over - not one of those on anybody's car or caravan. Praise God for that. We have damage but we cannot properlyRead more
Moedersdag 2026
May 10 in South Africa ⋅ ☁️ 15 °C
Ons wou 'n brekkie gaan eet, toe loop ons by Elvis Brew in. Ietsie anders. Die knypkoeke was heerlik en die koffie ook.
Inkopies vir die Kaapse winter! Reen enkelstewels vir ons altwee en ietsie virRead more
Kuier met Christelle
May 9 in South Africa ⋅ ☀️ 17 °C
Dit was 'n heerlike kuier. Long overdue. Met souskluitjies! Christelle is die souskluitjie queen!
God's Promise still stands
May 8 in South Africa ⋅ ⛅ 11 °C
As always after the rains, God shows us His promise again. Never again will floods cover the entire earth. Let this encourage you today. Whatever you are going through, eventually it will pass.
Riverside Holiday Resort
May 2 in South Africa ⋅ ☁️ 20 °C
Our first sunset at our new site. Camp is set up and we are happy. We met beautiful neighbours who brought us food last night while we were setting up. Brian and Debbie. Tonight we are having a braaiRead more
Einde van hierdie Kleinmond episode
April 27 in South Africa ⋅ ⛅ 14 °C
So kom 4 maande in Kleinmond tot 'n einde. En hier nog steeds plekkies wat ons nog nie ontdek het nie. November maand kom ons terug hiernatoe. Maar vir eers gaan ons nuwe plekke ervaar.
More gaan onsRead more
Sonopkoms
April 17 in South Africa ⋅ ☁️ 14 °C
Dis wat ons gesien het toe ons vanoogend die tent oopmaak. Die hele wereld was gebaai in 'n pienk gloed.
Ons wag vir die reen en ons bid dat die wind hierdie naweek okay sal wees.
Ons het iets geleer.Read more
The Stonehouse Cheese Bar
April 11 in South Africa ⋅ ☁️ 21 °C
Kaas. Dit maak die lewe beter.
De Postkantoor - Tesselaarsdal
April 11 in South Africa ⋅ ☁️ 19 °C
Ons moes net eenvoudig uitry Tesselaarsdal toe. Die pad soontoe is ongelooflik mooi. Baie grondpad, tot Dries se verdriet. Piepklein dorpie. Die mooiste eetplek. Kyk net die vet hond wat ons vanaf dieRead more
Padtonele na en van Tesselaarsdal
April 11 in South Africa ⋅ ☁️ 18 °C
Ons het spesiale voëls gesien. Maar die fotos is nie great nie.
Bloukraanvoël
Rooiborsjakkalsvoël
Lepelaar
Witgatspreeu
Groot-rooibandsuikerbekkie
Wilde Makou
Swartkopreier
Sal more kyk watter vanRead more
Paasnaweek
April 5 in South Africa ⋅ ☀️ 19 °C
Dit was so lekker met die familie!
Kleinmond se wilde perde
March 27 in South Africa ⋅ 🌙 20 °C
Kleinmond storm
March 25 in South Africa ⋅ 🌬 18 °C
Laasnag het Kleinmond 'n windstorm gekry met winde van meer as 72 km per uur. Ons het 3 uur wakker geword van die wind en toe is dit skielik chaos. Dries het hierdie tent so goed geanker dat die windRead more
Die berg agter Kleinmond 2
March 22 in South Africa ⋅ ☀️ 22 °C
Die berg agter Kleinmond 1
March 22 in South Africa ⋅ ☀️ 22 °C
Dit was mooi. So ongelooflik mooi. God se skepping slaan soms my asem weg.
Nature wins for today
March 22 in South Africa ⋅ ☀️ 17 °C
Fynbos up on the mountain..
Die berg agter Kleinmond 3
March 22 in South Africa ⋅ ☀️ 18 °C
The Playhouse 2
March 21 in South Africa ⋅ ☀️ 19 °C
The Playhouse 1
March 21 in South Africa ⋅ ☀️ 19 °C
The launch of The Storyteller's Cloak.















































































































































































































































