Dries die braaimeester ep2
31 mai, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 25 °C
Ons moes proe. Maar regtig... met 'n skêr???
Dries die braaimeester ep3
30 mai, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 15 °C
Dit was yummy!
Dries die braaimeester ep1
30 mai, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 15 °C
Ons het soveel pret gehad. Ek dink Dries moet 'n kampeerkos influencer word.
Saturday 2026-05-30
30 mai, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 15 °C
We had to get some groceries. But first an indoor market in Mossel Bay. Lovely. Not your typical flea market with the same rubbish from China in every second shop. Dries treated me to a proper thickEn savoir plus
Slow Saturday 2026-05-23
23 mai, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 20 °C
Slow Saturdays are sacred in this life.
We started with a lazy lie-in — no apologies — and eventually persuaded ourselves to take a drive. The knitting came along, as it always does on roadEn savoir plus
Lankstaan anniversary
13 mai, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 14 °C
Dis vandag presies 'n jaar.
En vandag het gelyk soos in die videos.
Ons kan maar net lag. Wat moet ons nou anders doen?
More sal ons opruim en die kamp oorbou. Dan is die mislike wind en weer verby.
The Storm
12 mai, Afrique du Sud ⋅ 🌧 17 °C
It was hectic, scary and traumatising. We had winds of around 140km/h. Seven trees fell over - not one of those on anybody's car or caravan. Praise God for that. We have damage but we cannot properlyEn savoir plus
Moedersdag 2026
10 mai, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 15 °C
Ons wou 'n brekkie gaan eet, toe loop ons by Elvis Brew in. Ietsie anders. Die knypkoeke was heerlik en die koffie ook.
Inkopies vir die Kaapse winter! Reen enkelstewels vir ons altwee en ietsie virEn savoir plus
Kuier met Christelle
9 mai, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 17 °C
Dit was 'n heerlike kuier. Long overdue. Met souskluitjies! Christelle is die souskluitjie queen!
God's Promise still stands
8 mai, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 11 °C
As always after the rains, God shows us His promise again. Never again will floods cover the entire earth. Let this encourage you today. Whatever you are going through, eventually it will pass.
Riverside Holiday Resort
2 mai, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 20 °C
Our first sunset at our new site. Camp is set up and we are happy. We met beautiful neighbours who brought us food last night while we were setting up. Brian and Debbie. Tonight we are having a braaiEn savoir plus
Einde van hierdie Kleinmond episode
27 avril, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 14 °C
So kom 4 maande in Kleinmond tot 'n einde. En hier nog steeds plekkies wat ons nog nie ontdek het nie. November maand kom ons terug hiernatoe. Maar vir eers gaan ons nuwe plekke ervaar.
More gaan onsEn savoir plus
Sonopkoms
17 avril, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 14 °C
Dis wat ons gesien het toe ons vanoogend die tent oopmaak. Die hele wereld was gebaai in 'n pienk gloed.
Ons wag vir die reen en ons bid dat die wind hierdie naweek okay sal wees.
Ons het iets geleer.En savoir plus
The Stonehouse Cheese Bar
11 avril, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 21 °C
Kaas. Dit maak die lewe beter.
De Postkantoor - Tesselaarsdal
11 avril, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 19 °C
Ons moes net eenvoudig uitry Tesselaarsdal toe. Die pad soontoe is ongelooflik mooi. Baie grondpad, tot Dries se verdriet. Piepklein dorpie. Die mooiste eetplek. Kyk net die vet hond wat ons vanaf dieEn savoir plus
Padtonele na en van Tesselaarsdal
11 avril, Afrique du Sud ⋅ ☁️ 18 °C
Ons het spesiale voëls gesien. Maar die fotos is nie great nie.
Bloukraanvoël
Rooiborsjakkalsvoël
Lepelaar
Witgatspreeu
Groot-rooibandsuikerbekkie
Wilde Makou
Swartkopreier
Sal more kyk watter vanEn savoir plus
Paasnaweek
5 avril, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 19 °C
Dit was so lekker met die familie!
Kleinmond se wilde perde
27 mars, Afrique du Sud ⋅ 🌙 20 °C
Kleinmond storm
25 mars, Afrique du Sud ⋅ 🌬 18 °C
Laasnag het Kleinmond 'n windstorm gekry met winde van meer as 72 km per uur. Ons het 3 uur wakker geword van die wind en toe is dit skielik chaos. Dries het hierdie tent so goed geanker dat die windEn savoir plus
Die berg agter Kleinmond 2
22 mars, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 22 °C
Die berg agter Kleinmond 1
22 mars, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 22 °C
Dit was mooi. So ongelooflik mooi. God se skepping slaan soms my asem weg.
Nature wins for today
22 mars, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 17 °C
Fynbos up on the mountain..
Die berg agter Kleinmond 3
22 mars, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 18 °C
The Playhouse 2
21 mars, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 19 °C
The Playhouse 1
21 mars, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 19 °C
The launch of The Storyteller's Cloak.















































































































































































































































