Dries die braaimeester ep2
5月31日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 25 °C
Ons moes proe. Maar regtig... met 'n skêr???
Dries die braaimeester ep3
5月30日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 15 °C
Dit was yummy!
Dries die braaimeester ep1
5月30日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 15 °C
Ons het soveel pret gehad. Ek dink Dries moet 'n kampeerkos influencer word.
Saturday 2026-05-30
5月30日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 15 °C
We had to get some groceries. But first an indoor market in Mossel Bay. Lovely. Not your typical flea market with the same rubbish from China in every second shop. Dries treated me to a proper thickもっと詳しく
Slow Saturday 2026-05-23
5月23日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 20 °C
Slow Saturdays are sacred in this life.
We started with a lazy lie-in — no apologies — and eventually persuaded ourselves to take a drive. The knitting came along, as it always does on roadもっと詳しく
Lankstaan anniversary
5月13日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 14 °C
Dis vandag presies 'n jaar.
En vandag het gelyk soos in die videos.
Ons kan maar net lag. Wat moet ons nou anders doen?
More sal ons opruim en die kamp oorbou. Dan is die mislike wind en weer verby.
The Storm
5月12日, 南アフリカ ⋅ 🌧 17 °C
It was hectic, scary and traumatising. We had winds of around 140km/h. Seven trees fell over - not one of those on anybody's car or caravan. Praise God for that. We have damage but we cannot properlyもっと詳しく
Moedersdag 2026
5月10日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 15 °C
Ons wou 'n brekkie gaan eet, toe loop ons by Elvis Brew in. Ietsie anders. Die knypkoeke was heerlik en die koffie ook.
Inkopies vir die Kaapse winter! Reen enkelstewels vir ons altwee en ietsie virもっと詳しく
Kuier met Christelle
5月9日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 17 °C
Dit was 'n heerlike kuier. Long overdue. Met souskluitjies! Christelle is die souskluitjie queen!
God's Promise still stands
5月8日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 11 °C
As always after the rains, God shows us His promise again. Never again will floods cover the entire earth. Let this encourage you today. Whatever you are going through, eventually it will pass.
Riverside Holiday Resort
5月2日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 20 °C
Our first sunset at our new site. Camp is set up and we are happy. We met beautiful neighbours who brought us food last night while we were setting up. Brian and Debbie. Tonight we are having a braaiもっと詳しく
Einde van hierdie Kleinmond episode
4月27日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 14 °C
So kom 4 maande in Kleinmond tot 'n einde. En hier nog steeds plekkies wat ons nog nie ontdek het nie. November maand kom ons terug hiernatoe. Maar vir eers gaan ons nuwe plekke ervaar.
More gaan onsもっと詳しく
Sonopkoms
4月17日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 14 °C
Dis wat ons gesien het toe ons vanoogend die tent oopmaak. Die hele wereld was gebaai in 'n pienk gloed.
Ons wag vir die reen en ons bid dat die wind hierdie naweek okay sal wees.
Ons het iets geleer.もっと詳しく
The Stonehouse Cheese Bar
4月11日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 21 °C
Kaas. Dit maak die lewe beter.
De Postkantoor - Tesselaarsdal
4月11日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 19 °C
Ons moes net eenvoudig uitry Tesselaarsdal toe. Die pad soontoe is ongelooflik mooi. Baie grondpad, tot Dries se verdriet. Piepklein dorpie. Die mooiste eetplek. Kyk net die vet hond wat ons vanaf dieもっと詳しく
Padtonele na en van Tesselaarsdal
4月11日, 南アフリカ ⋅ ☁️ 18 °C
Ons het spesiale voëls gesien. Maar die fotos is nie great nie.
Bloukraanvoël
Rooiborsjakkalsvoël
Lepelaar
Witgatspreeu
Groot-rooibandsuikerbekkie
Wilde Makou
Swartkopreier
Sal more kyk watter vanもっと詳しく
Paasnaweek
4月5日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 19 °C
Dit was so lekker met die familie!
Kleinmond se wilde perde
3月27日, 南アフリカ ⋅ 🌙 20 °C
Kleinmond storm
3月25日, 南アフリカ ⋅ 🌬 18 °C
Laasnag het Kleinmond 'n windstorm gekry met winde van meer as 72 km per uur. Ons het 3 uur wakker geword van die wind en toe is dit skielik chaos. Dries het hierdie tent so goed geanker dat die windもっと詳しく
Die berg agter Kleinmond 2
3月22日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 22 °C
Die berg agter Kleinmond 1
3月22日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 22 °C
Dit was mooi. So ongelooflik mooi. God se skepping slaan soms my asem weg.
Nature wins for today
3月22日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 17 °C
Fynbos up on the mountain..
Die berg agter Kleinmond 3
3月22日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 18 °C
The Playhouse 2
3月21日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 19 °C















































































































































































































































