Dries die braaimeester ep2
31 мая, Южная Африка ⋅ ☀️ 25 °C
Ons moes proe. Maar regtig... met 'n skêr???
Dries die braaimeester ep3
30 мая, Южная Африка ⋅ ☁️ 15 °C
Dit was yummy!
Dries die braaimeester ep1
30 мая, Южная Африка ⋅ ☁️ 15 °C
Ons het soveel pret gehad. Ek dink Dries moet 'n kampeerkos influencer word.
Saturday 2026-05-30
30 мая, Южная Африка ⋅ ☀️ 15 °C
We had to get some groceries. But first an indoor market in Mossel Bay. Lovely. Not your typical flea market with the same rubbish from China in every second shop. Dries treated me to a proper thickЧитать далее
Slow Saturday 2026-05-23
23 мая, Южная Африка ⋅ ☀️ 20 °C
Slow Saturdays are sacred in this life.
We started with a lazy lie-in — no apologies — and eventually persuaded ourselves to take a drive. The knitting came along, as it always does on roadЧитать далее
Lankstaan anniversary
13 мая, Южная Африка ⋅ ⛅ 14 °C
Dis vandag presies 'n jaar.
En vandag het gelyk soos in die videos.
Ons kan maar net lag. Wat moet ons nou anders doen?
More sal ons opruim en die kamp oorbou. Dan is die mislike wind en weer verby.
The Storm
12 мая, Южная Африка ⋅ 🌧 17 °C
It was hectic, scary and traumatising. We had winds of around 140km/h. Seven trees fell over - not one of those on anybody's car or caravan. Praise God for that. We have damage but we cannot properlyЧитать далее
Moedersdag 2026
10 мая, Южная Африка ⋅ ☁️ 15 °C
Ons wou 'n brekkie gaan eet, toe loop ons by Elvis Brew in. Ietsie anders. Die knypkoeke was heerlik en die koffie ook.
Inkopies vir die Kaapse winter! Reen enkelstewels vir ons altwee en ietsie virЧитать далее
Kuier met Christelle
9 мая, Южная Африка ⋅ ☀️ 17 °C
Dit was 'n heerlike kuier. Long overdue. Met souskluitjies! Christelle is die souskluitjie queen!
God's Promise still stands
8 мая, Южная Африка ⋅ ⛅ 11 °C
As always after the rains, God shows us His promise again. Never again will floods cover the entire earth. Let this encourage you today. Whatever you are going through, eventually it will pass.
Riverside Holiday Resort
2 мая, Южная Африка ⋅ ☁️ 20 °C
Our first sunset at our new site. Camp is set up and we are happy. We met beautiful neighbours who brought us food last night while we were setting up. Brian and Debbie. Tonight we are having a braaiЧитать далее
Einde van hierdie Kleinmond episode
27 апреля, Южная Африка ⋅ ⛅ 14 °C
So kom 4 maande in Kleinmond tot 'n einde. En hier nog steeds plekkies wat ons nog nie ontdek het nie. November maand kom ons terug hiernatoe. Maar vir eers gaan ons nuwe plekke ervaar.
More gaan onsЧитать далее
Sonopkoms
17 апреля, Южная Африка ⋅ ☁️ 14 °C
Dis wat ons gesien het toe ons vanoogend die tent oopmaak. Die hele wereld was gebaai in 'n pienk gloed.
Ons wag vir die reen en ons bid dat die wind hierdie naweek okay sal wees.
Ons het iets geleer.Читать далее
The Stonehouse Cheese Bar
11 апреля, Южная Африка ⋅ ☁️ 21 °C
Kaas. Dit maak die lewe beter.
De Postkantoor - Tesselaarsdal
11 апреля, Южная Африка ⋅ ☁️ 19 °C
Ons moes net eenvoudig uitry Tesselaarsdal toe. Die pad soontoe is ongelooflik mooi. Baie grondpad, tot Dries se verdriet. Piepklein dorpie. Die mooiste eetplek. Kyk net die vet hond wat ons vanaf dieЧитать далее
Padtonele na en van Tesselaarsdal
11 апреля, Южная Африка ⋅ ☁️ 18 °C
Ons het spesiale voëls gesien. Maar die fotos is nie great nie.
Bloukraanvoël
Rooiborsjakkalsvoël
Lepelaar
Witgatspreeu
Groot-rooibandsuikerbekkie
Wilde Makou
Swartkopreier
Sal more kyk watter vanЧитать далее
Paasnaweek
5 апреля, Южная Африка ⋅ ☀️ 19 °C
Dit was so lekker met die familie!
Kleinmond se wilde perde
27 марта, Южная Африка ⋅ 🌙 20 °C
Kleinmond storm
25 марта, Южная Африка ⋅ 🌬 18 °C
Laasnag het Kleinmond 'n windstorm gekry met winde van meer as 72 km per uur. Ons het 3 uur wakker geword van die wind en toe is dit skielik chaos. Dries het hierdie tent so goed geanker dat die windЧитать далее
Die berg agter Kleinmond 2
22 марта, Южная Африка ⋅ ☀️ 22 °C
Die berg agter Kleinmond 1
22 марта, Южная Африка ⋅ ☀️ 22 °C
Dit was mooi. So ongelooflik mooi. God se skepping slaan soms my asem weg.
Nature wins for today
22 марта, Южная Африка ⋅ ☀️ 17 °C
Fynbos up on the mountain..
Die berg agter Kleinmond 3
22 марта, Южная Африка ⋅ ☀️ 18 °C
The Playhouse 2
21 марта, Южная Африка ⋅ ☀️ 19 °C
The Playhouse 1
21 марта, Южная Африка ⋅ ☀️ 19 °C
The launch of The Storyteller's Cloak.















































































































































































































































