• Matabengpas

    June 16, 2017 in Lesotho ⋅ ⛅ 6 °C

    Matabengpas is nie vir sissies nie. Jy het 'n ordentlike 4x4 met laestrek nodig en selfs dan kan hy jou 'n les leer. Die uitsigte is egter ongelooflik en hierdie tyd van die jaar is jou kanse goed om sneeu en gevriesde watervalle hier te kry.Read more