Sanipas
June 13, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 13 °C
Die Sanipas is sekerlik Suid-Afrika se mees ikoniese bergpas. En aan die bokant wag die ganse Lesotho om verken te word!
Sehlabatebe nasionale park
June 15, 2017 in Lesotho ⋅ ☀️ 15 °C
Hierdie minder bekende park in die suidooste van Lesotho is 'n ongerepte paradys.
Matabengpas
June 16, 2017 in Lesotho ⋅ ⛅ 6 °C
Matabengpas is nie vir sissies nie. Jy het 'n ordentlike 4x4 met laestrek nodig en selfs dan kan hy jou 'n les leer. Die uitsigte is egter ongelooflik en hierdie tyd van die jaar is jou kanse goed omRead more
Trip end
June 16, 2017











