Dag14 @see
21 de outubro de 2016, South Pacific Ocean
Die nuwe normaal -eindelose seedae langs die swembad. Die Solarium shape vir ons , daars n goeie kombinasie van son koelte en 'n verskeidenheid stoele. Oja en dis ook nie by die helse kabaal van dieLeia mais

