• Ribbon reef #10 Princess Bommie

    December 15, 2016, Coral Sea ⋅ ☀️ 30 °C

    Dive #2

    Die see is diep en die see is wyd en Jessie ek het jou so lief... Laurika se liedjie was in my kop die hele duik lank. Wat 'n voorreg om so vreesloos in die water te spring duisende kilo's weg van die vasteland af. Ek het nou 'n hupstoot van selfvertroue na ek sonder te veel dink my "mask clearance" gewrap het.

    {Isabel}
    Read more