• Active Aussi life

    December 19, 2016 in Australia ⋅ ⛅ 28 °C

    Ek is mal oor al die outdoor gims en dan is dit nog op plekke met asemrowende uitsigte. Die runways in Aus maak my hartjie ook baie bly. Daar is nog orals waar ons was, soveel opsies vir 'n nuwe oefen avontuur. Die mense leef vir 'n stukkie aktief wees. Dis baie lekkerder om buite te wees as binne in 'n aircon sweterige gym.My lewe is 'n sukses to say the least.

    {Issy}
    Read more