His and hers

Isabel wil graag 'n "his and hers" in ons badkamer hê eendag. Eks nie lekker seker of hierdie is wat sy ingedagte het nie.
{Roedolf}
Isabel wil graag 'n "his and hers" in ons badkamer hê eendag. Eks nie lekker seker of hierdie is wat sy ingedagte het nie.
{Roedolf}
Martie Van der WesthuizenNou lekker gelag!!! Ook een van my drome-egter iewers prys gegee maar daai bring nie horisonne!!!!!
Sonja Gouws
Haha ja nogal snaaks!