• Berg rys

    2017年1月30日, カンボジア ⋅ ❄️ 0 °C

    Wanneer jou moed in jou skoene sak.... want dis alweer 'n hoop rys. Ek was wel beindruk met die grootte van die prawns, seker oordat ons nou by die kus is. Ek sal my voortande gee vir 2 extra prawns ipv n berg rys.

    Eendag as ek groot is gaan ek nooit weer rys eet nie...

    {Issy}
    もっと詳しく