FindPenguins
  • Домой
  • Исследовать
    • Скачать программу
    • Регистрация
    • Войти
    • Скачать программу
    • Войти
    • Домой
    • Напечатать альбом
    • Flyover video
    • Исследовать
    • Поддержка
    • Следите за нами
  • Регистрация
Показать на карте
  • Vander WondersThailandПутешественник
    1
    1

    Khai nai island

    19 февраля 2017 г., Таиланд ⋅ ☀️ 32 °C

    Nog 'n bietjie snorkel nog 'n bietjie swem nog 'n bietjie son. Dis 'n mooi klein eilandjie met klomp beachbars, dit was mal warm ons konnie vinnig genoeg in die water kom om af te koel nie. Dis ook maar lekker gekommersialiseerd, maar ons vind 'n stil hoekie. Hulle het heerlike vars pynappel en waatlemoen bedien. Die pynappel in Thailand is hemels, dit maak nie mens se verhemelte stukkend nie en is dis heerlik, nie te soet nie dis net perfek.

    140 dae ek kan nie genoeg dankbaar wees vir ons avonture en reise nie.

    {Issy}
    Читать далее

    Посмотреть перевод
    Sonja Gouws

    Sonja GouwsLike!💚

    20.02.2017Ответить
    Sonja Gouws

    Sonja GouwsLike💛💛

    20.02.2017Ответить
    Martie Van der Westhuizen

    Martie Van der WesthuizenWonder sommer as na gedagte toe ek weer na d fotos kyk- Isabel jy kan vir enige baaikostuum "huis"-Speedo of so iets

    21.02.2017Ответить
    Martie Van der Westhuizen

    Martie Van der WesthuizenKwalifiseer. Wou ek se voor my vinger te vinnig reageer het!

    21.02.2017Ответить
    2 лайка
     
Поездка
  • 2026© FindPenguins
  • Домой
  • О нас
  • Почему FindPenguins
  • Групповой трекинг
  • Пресса
  • Правила
  • Конфиденциальность & Cookies
  • Центр помощи
  • Отпечаток
  • Следите за нами