Day 15
Khai nai island
February 19, 2017 in Thailand ⋅ ☀️ 32 °CNog 'n bietjie snorkel nog 'n bietjie swem nog 'n bietjie son. Dis 'n mooi klein eilandjie met klomp beachbars, dit was mal warm ons konnie vinnig genoeg in die water kom om af te koel nie. Dis ookRead more
Sonja Gouws Like!💚
Sonja Gouws Like💛💛
Martie Van der Westhuizen Wonder sommer as na gedagte toe ek weer na d fotos kyk- Isabel jy kan vir enige baaikostuum "huis"-Speedo of so iets
Martie Van der Westhuizen Kwalifiseer. Wou ek se voor my vinger te vinnig reageer het!