• City longrun

    9 de marzo de 2017, Singapur ⋅ ⛅ 27 °C

    Clocked a long run around this run-friendly super clean city! Hierdie Singaporeans maak uit !! Ja dis amper hospitaal klinies maar daar is oral n gevoel van beheer en orde, als loop soos stroop. Leierskap en visie verander alles, die ekstreme boete kultuur dra verseker meriete. Ek bly net verstom oor hoe dit 'n 360 kontras met die res van Asië is. Chinatown, Riverside , Marina bay, Jubileee bridge en Cbd ek het gewrap voor ons 7 ure vlug. 'n Perfekte amper moeitelose manier om die stad te groet... ek twyfel of Roedolf weer hier sal kry.

    {Issy}
    Leer más