• Golf at Montgomery

    11 maart 2017, Verenigde Arabische Emiraten ⋅ ☀️ 27 °C

    Heerlike golfie saam die boys!

    Ek het beter gespeel as wat ek verwag het na dat ek meer as 5 maande laas gespeel het. Ek was bang ek breek nie 100 nie, toe skiet ek 89, happiness!

    {Roedolf}