12. marts 2017, Forenede Arabiske Emirater ⋅ ☀️ 28 °C
Vinnige draffie op die Marina vanoggend saam 'n paar locals en flashy yachts. Dis baie skoon hier en hulle reken dis die tweede veiligste stad in die wêreld. Die Moslems het defnitief baie gekorformeer hier met die westerse wêreld ek was bang my shorts is te kort om hier te draf. Ek het dit baie geniet.