• Bootkuier

    10 marca 2017, Zjednoczone Emiraty Arabskie ⋅ ☀️ 28 °C

    Ons kuier 'n hond uit 'n bos, share expat lewe perspektiewe en besin oor die huis. Brood maak seker ons kry 'n goeie orientering van die sights, die name is effens volksvreemd dit is immers Arabies, so ek vergeet die heeltyd die name. Dis 'n lekker middag op die water en ons word bederf met 'n ongelooflike oranjerooi sonsondergang.

    {Issy}
    Czytaj więcej