• Dubai mense

    March 9, 2017 in the United Arab Emirates ⋅ 🌙 21 °C

    Die twee freaks verwelkom ons op die lughawe!! Hulle bly op die 61ste verdieping so die view is pretty epic. Ons settle in bestel Nandos en kuier in pieta se bar. Ons volg die devries pic tradisie - funny faces obviously, why anything normal? Dis om n magneet te maak en om op hul yskas the plak- great idee vir visitors dokumenteer!! Wel Nes ek vir Brood ken het hy 'n chic fully stocked Dubai bar met al die trimmings.

    {Issy}
    Read more