Dag 7
Souk soek soek soek
15. mars 2017, De forente arabiske emirater ⋅ ☀️ 28 °C
Isabel was in haar element by die old Souk vandag. Ek verstaan hoekom hulle dit 'n "Souk" noem, want mens loop daar rond en soek vir goedjies om te koop.
Ek het dit geniet om vir Isabel so gelukkigLes mer