FindPenguins
  • Accueil
  • Explorer
    • Obtenez l’appli
    • Inscrivez-vous
    • Connexion
    • Obtenez l’appli
    • Connexion
    • Accueil
    • Imprimer un livre
    • Explorer
    • Assistance
    • Suivez-nous
  • Inscrivez-vous
Afficher sur la carte
  • Vander WondersVoyageurKruger Wildtuin 2017
    • Afficher le voyage
    • Ajouter à ma liste de choses à faireSupprimer de ma liste de choses à faire
    • Partager
    • Jour 1
    • jeudi 15 juin 2017 à 18:38
    • 🌙 19 °C
    • Altitude: 698 m
    • Afrique du SudNelspruit25°28’32” S  30°58’53” E

    Jou ma se kos

    15 juin 2017, Afrique du Sud ⋅ 🌙 19 °C

    Na nie te lang road trip kom ons in Nelspruit aan waar ons nog so paar ure sit en werk by ons gastehuis. Dis darem 'n voorreg om van enige plek af te kan werk.

    Oppad uit om iets te gaan eet, toe hoor ons vir ou Jonathan op Jacaranda Dros se Donderdag special adverteer en besluit sommer om by dros die kalamari special te gaan kry. Dros is immers jou ma se kos volgens hom, haha.

    Die kalamari was baie lekker en ons kom nie te laat terug by die gastehuis nie, so leke vroeg in die bed voor more oggend se 4am ry om as die hekke oop maak in die wildtuin te wees.

    {Roedolf}
    En savoir plus

    Voir la traduction
    1 j’aime
     
Afficher le voyage
  • 2025© FindPenguins
  • Accueil
  • À propos de nous
  • Suivi de groupe
  • Presse
  • Conditions générales
  • Confidentialité & Cookies
  • Centre d’aide
  • Imprimer
  • Suivez-nous