Eerste aand in Storms rivier
30. joulukuuta 2017, Etelä-Afrikka ⋅ ☀️ 25 °C
Hierdie plek is so na aan die hemel as wat mens seker op aarde sal beleef.
Dit bly net eenvoudig een van die mooiste plekke in die wêreld vir my!
Die beste vir my is hoe my siel hier kom rus, dieLue lisää







Bobo Van der westhuizenMy hartsplek vir ontspan ook , sekerlik omdat ons as gesin so baie daar saam geniet het en baie baie lekker tye saam gehad het , onvergeetlike tye !!❤️
Sonja GouwsIs daar nie 'n foto van die braaibroodjie nie?