Overnight at the Prinsloo's
2017年12月26日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 0 °C
Lekker gekuier saam die Prinsloo gesin op Biesiesvlei naby Smithfield in die Vrystaat. Ons maak ‘n stappie en kuier sommer soos ouds op die plaasstoep. Die groot oop vlaktes bly iets unieks en egsもっと詳しく
First day in Addo Elephant Park
2017年12月27日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 28 °C
You would think the first thing you would see in the Addo Elephant Park is elephants. But not today, we did not even see one elephant. Isabel was even to nervous to drive because this place isもっと詳しく
Early morning walk
2017年12月28日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 22 °C
Nice way to start the morning with a walk in the Addo bush.
The main Addo rest camp has a couple of trails in the camp, naturally we just had to try it.
{Roedolf}
Day 2 in the Addo
2017年12月28日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 24 °C
Ons het die hoof Addo park van bo to onder deurgery vandag, dit was heerlik!
Ons stop by ‘n hide wat nie na veel lyk nie en stap in tot waar mens na ‘n watergat kyk net om die meeste olifante teもっと詳しく
Umtinsini bush hut
2017年12月28日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 21 °C
Ons het eers die dag voor ons by die huis gery het die aand geboek. Min het ons geweet die verblyf is nie deel van die hoof Addo park nie.
Dis deel van die park teen die kus genaamd Woody Cape.
Ditもっと詳しく
Woody Cape
2017年12月29日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 22 °C
Ons het vroegoggend ‘n lekker stappie gemaak tot op die strand, af tussen die dramatiese duine, ons is die enigste mense daar, baie meer idillies as soveel plekke oor Desember. Die donker het onsもっと詳しく
J-Bay Twins
2017年12月29日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 23 °C
So lekker gewees om met Charl en Jeané op te vang vir die eerste keer sedert ons weg is in Bermuda.
Die twins Millie en Charlie is sulke pragtige kinders en ons het so lekker met hulle gespeel.
Ekもっと詳しく
Eerste aand in Storms rivier
2017年12月30日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 25 °C
Hierdie plek is so na aan die hemel as wat mens seker op aarde sal beleef.
Dit bly net eenvoudig een van die mooiste plekke in die wêreld vir my!
Die beste vir my is hoe my siel hier kom rus, dieもっと詳しく
Otter trail
2017年12月31日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 28 °C
Beautiful trail, I have probably done this first day hike of the otter trail more than 20 times as it still not getting old!
{Roedolf}




















































