FindPenguins
  • ホーム
  • 探検
    • アプリを入手する
    • サインアップ
    • ログイン
    • アプリを入手する
    • ログイン
    • ホーム
    • 本を印刷する
    • 探検
    • サポート
    • フォローする
  • サインアップ
マップで表示する
  • Vander WondersRoadtrip EC 2017旅行者
    • 旅行を表示する
    • 死ぬまでにやっておきたいことリストに追加死ぬまでにやっておきたいことリストから削除
    • 共有
    • 日5
    • 2017年12月30日土曜日 17:52
    • ☀️ 25 °C
    • 海抜: 13 m
    • 南アフリカStorm Point34°1’22” S  23°53’18” E

    Eerste aand in Storms rivier

    2017年12月30日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 25 °C

    Hierdie plek is so na aan die hemel as wat mens seker op aarde sal beleef.

    Dit bly net eenvoudig een van die mooiste plekke in die wêreld vir my!

    Die beste vir my is hoe my siel hier kom rus, die oomblik toe ons hier aankom toe voel ek op vakansie!

    Eks so dankbaar vir die ongelooflike tye wat ek hier gehad het as kind en nou as grootmens, ek hoop ek kan my kinders ook lief maak vir dit wat die natuur vir ‘n mens bied!

    As ‘n side note, my vrou kan rerig nie braai broodjies maak nie. Sy sukel rerig met watter kan kry botter en watter kant kry filling. Vanaand het sy ‘n broodjie gemaak met filling aan beide kante van een sny brood, so op die beste n dagwood braai broodjies. Ek sal maar moet lesse gee....
    En die is nou maar nie bosveld nie, mens moet maar met kole braai al voel dit nie reg nie, die hout is altyd nat hier en maar moeilik om dit te kry om te brand.

    {Roedolf}
    もっと詳しく

    翻訳をご覧ください
    Bobo Van der westhuizen

    Bobo Van der westhuizenMy hartsplek vir ontspan ook , sekerlik omdat ons as gesin so baie daar saam geniet het en baie baie lekker tye saam gehad het , onvergeetlike tye !!❤️

    2018/01/01返信する
    Sonja Gouws

    Sonja GouwsIs daar nie 'n foto van die braaibroodjie nie?

    2018/01/02返信する
    4いいね
     
旅行を表示する
  • 2025© FindPenguins
  • ホーム
  • 当社について
  • グループ追跡
  • プレス
  • 規約
  • プライバシー & Cookies
  • ヘルプセンター
  • 印象
  • フォローする