• Bure date night

    December 16, 2024 in South Africa ⋅ ☁️ 23 °C

    Wat 'n voorreg om bure te hê met wie mens die lewe kan saam doen.

    Of dit nou op 'n gewone weeksdagmiddag is wanneer die kinders saam in die straat speel en dit op 'n kuier uitdraai, of 'n beplande kuier by die see, dis heerlik.

    Dit was veral lekker om vir 'n slag sonder die kinders net te kon kuier en die wêreld se probleme op te los.

    {Roedolf}
    Read more