Nog ‘n see dag
23. Dezember 2024 in Südafrika ⋅ ☁️ 26 °C
Ek en Isabel gaan vroeg draf en slaan ons Sun Ninja vroeg op by die strand om vir ons ’n lekker plekkie op die besige Willard Beach te kry, sodat ons Boeta van ons tentjie af kan dophou terwyl hyWeiterlesen









