Willards bay
22 Disember 2024, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 28 °C
Ons probeer die strand net omdat ons nog nie hier was nie, maar dis die teenoorgestelde van Christmas Bay. Dit voel asof die hele Ballito hier is, met ’n kampterrein op die strand en een gazebo naBaca lagi
Nog ‘n see dag
23 Disember 2024, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 26 °C
Ek en Isabel gaan vroeg draf en slaan ons Sun Ninja vroeg op by die strand om vir ons ’n lekker plekkie op die besige Willard Beach te kry, sodat ons Boeta van ons tentjie af kan dophou terwyl hyBaca lagi
Waterberry
24 Disember 2024, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 23 °C
Nog ’n lekker vroeë oggend met Isabel wat om 5:00 ’n 21 km gaan draf.
Ons gaan uiteindelik ontbyt eet by Waterberry Coffee Shop. Die ontbyt is ongelooflik lekker, maar die kaaskoek is so lekkerBaca lagi
Prince’s Grant
24 Disember 2024, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 25 °C
Dit bly een van my gunsteling-bane in Suid-Afrika—pragtig en uitdagend.
Die baan herinner my nogal aan Bermuda-bane, en dit laat my dink aan een van die redes waarom ons besluit het om Bermuda teBaca lagi
Kersfees oggend
25 Disember 2024, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 20 °C
Kersfees middag
25 Disember 2024, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 26 °C
Laaste bietjie see
26 Disember 2024, Afrika Selatan ⋅ 🌬 30 °C
Na Oupa en Ouma in die uber lughawe toe is toe maak ons die meeste van die middag met swem, stap en natuurlike ‘n middag slapie.
{Roedolf}
26 Des
26 Disember 2024, Afrika Selatan ⋅ ☁️ 27 °C
Ons het ‘n lekker rustige laaste dag, na my draffie is ons gou Willards toe vir ‘n vroeë oggend swem. Ek maak french toast vir brunch en al die outjies lê weg ek maas met rogbrood, witbrood enBaca lagi
Strand in die vrystaat
29 Disember 2024, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 27 °C
Lekker kuier by die Gouwse en self hier is daar ‘n see.
{Roedolf}






































































































