Aankoms in Balito

Ons het net ná 14:00 by ons nuwe plekkie aangekom, en dit het ons verwagtinge oortref.
Die uitsig is ongelooflik; die huis vloei lekker uit na die stoep, en dit voel asof die see letterlik teen jouMeer informatie
Ons het net ná 14:00 by ons nuwe plekkie aangekom, en dit het ons verwagtinge oortref.
Die uitsig is ongelooflik; die huis vloei lekker uit na die stoep, en dit voel asof die see letterlik teen jouMeer informatie
Reg voor ons plek is daar rotse met poele en onder andere 'n getypoel wat deur die rotse en 'n muur gevorm is.
Ons gaan probeer dit vir 'n stranddag.
Die lekker deel daarvan is dat dit nie tussenMeer informatie
Vandag slaan ek die tent op in die meer beskutte deel van die rotse, en dit werk soos 'n droom.
Ek, Oupa en Isabel snorkel almal heerlik in die getypoel. Ons is almal baie verras oor die hoeveelheidMeer informatie
Wat 'n voorreg om bure te hê met wie mens die lewe kan saam doen.
Of dit nou op 'n gewone weeksdagmiddag is wanneer die kinders saam in die straat speel en dit op 'n kuier uitdraai, of 'n beplandeMeer informatie
Oggende met die Franco en Maya.
Ons kuier saam met Roedolf en Isabel in Balito was ‘n fees, ‘n gerieflike huis met ‘n asemrowende uitsig en goeie weer het als help bydrae tot n onvergeetlikeMeer informatie
Ons het gedurende hierdie deel van die vakansie probeer om vir Maya en Franco saam in een bed te laat slaap.
Maya slaap dan makliker deur, want sy voel sy teenwoordigheid. Hy is ook so oulik met haarMeer informatie
Ons kry eintlik maar min tyd deesdae om net ons twee tyd saam te spandeer, so ons moet maar elke kans vat wat ons kan kry.
Ons gaan drink een aand 'n drankie by 2nd on Main nadat al die kinders inMeer informatie
Sommer net nog ‘n lekker dag op vakansie!
Salt se pizza was amazing, ek kom terug vir dit!
Franco braai sy eerste stukkie boerewors en help my met roosterkoeke.
{Roedolf}
Ten spyte van die feit dat ons meeste van die eerste nege sop nat gereën het was dit ‘n lekker eerste nege.
Toe vat ons ‘n lang ontbyt en gaan terug en kry die res van die rondte seni droogMeer informatie