Willards bay
22 de dezembro de 2024, África do Sul ⋅ ☁️ 28 °C
Ons probeer die strand net omdat ons nog nie hier was nie, maar dis die teenoorgestelde van Christmas Bay. Dit voel asof die hele Ballito hier is, met ’n kampterrein op die strand en een gazebo naLeia mais
Nog ‘n see dag
23 de dezembro de 2024, África do Sul ⋅ ☁️ 26 °C
Ek en Isabel gaan vroeg draf en slaan ons Sun Ninja vroeg op by die strand om vir ons ’n lekker plekkie op die besige Willard Beach te kry, sodat ons Boeta van ons tentjie af kan dophou terwyl hyLeia mais
Waterberry
24 de dezembro de 2024, África do Sul ⋅ ☁️ 23 °C
Nog ’n lekker vroeë oggend met Isabel wat om 5:00 ’n 21 km gaan draf.
Ons gaan uiteindelik ontbyt eet by Waterberry Coffee Shop. Die ontbyt is ongelooflik lekker, maar die kaaskoek is so lekkerLeia mais
Prince’s Grant
24 de dezembro de 2024, África do Sul ⋅ ☁️ 25 °C
Dit bly een van my gunsteling-bane in Suid-Afrika—pragtig en uitdagend.
Die baan herinner my nogal aan Bermuda-bane, en dit laat my dink aan een van die redes waarom ons besluit het om Bermuda teLeia mais
Kersfees oggend
25 de dezembro de 2024, África do Sul ⋅ ☁️ 20 °C
Kersfees middag
25 de dezembro de 2024, África do Sul ⋅ ⛅ 26 °C
Laaste bietjie see
26 de dezembro de 2024, África do Sul ⋅ 🌬 30 °C
Na Oupa en Ouma in die uber lughawe toe is toe maak ons die meeste van die middag met swem, stap en natuurlike ‘n middag slapie.
{Roedolf}
26 Des
26 de dezembro de 2024, África do Sul ⋅ ☁️ 27 °C
Ons het ‘n lekker rustige laaste dag, na my draffie is ons gou Willards toe vir ‘n vroeë oggend swem. Ek maak french toast vir brunch en al die outjies lê weg ek maas met rogbrood, witbrood enLeia mais
Strand in die vrystaat
29 de dezembro de 2024, África do Sul ⋅ ⛅ 27 °C
Lekker kuier by die Gouwse en self hier is daar ‘n see.
{Roedolf}






































































































