Willards bay
December 22, 2024 in South Africa ⋅ ☁️ 28 °C
Ons probeer die strand net omdat ons nog nie hier was nie, maar dis die teenoorgestelde van Christmas Bay. Dit voel asof die hele Ballito hier is, met ’n kampterrein op die strand en een gazebo naRead more
Nog ‘n see dag
December 23, 2024 in South Africa ⋅ ☁️ 26 °C
Ek en Isabel gaan vroeg draf en slaan ons Sun Ninja vroeg op by die strand om vir ons ’n lekker plekkie op die besige Willard Beach te kry, sodat ons Boeta van ons tentjie af kan dophou terwyl hyRead more
Waterberry
December 24, 2024 in South Africa ⋅ ☁️ 23 °C
Nog ’n lekker vroeë oggend met Isabel wat om 5:00 ’n 21 km gaan draf.
Ons gaan uiteindelik ontbyt eet by Waterberry Coffee Shop. Die ontbyt is ongelooflik lekker, maar die kaaskoek is so lekkerRead more
Prince’s Grant
December 24, 2024 in South Africa ⋅ ☁️ 25 °C
Dit bly een van my gunsteling-bane in Suid-Afrika—pragtig en uitdagend.
Die baan herinner my nogal aan Bermuda-bane, en dit laat my dink aan een van die redes waarom ons besluit het om Bermuda teRead more
Kersfees oggend
December 25, 2024 in South Africa ⋅ ☁️ 20 °C
Kersfees middag
December 25, 2024 in South Africa ⋅ ⛅ 26 °C
Laaste bietjie see
December 26, 2024 in South Africa ⋅ 🌬 30 °C
Na Oupa en Ouma in die uber lughawe toe is toe maak ons die meeste van die middag met swem, stap en natuurlike ‘n middag slapie.
{Roedolf}
26 Des
December 26, 2024 in South Africa ⋅ ☁️ 27 °C
Ons het ‘n lekker rustige laaste dag, na my draffie is ons gou Willards toe vir ‘n vroeë oggend swem. Ek maak french toast vir brunch en al die outjies lê weg ek maas met rogbrood, witbrood enRead more
Strand in die vrystaat
December 29, 2024 in South Africa ⋅ ⛅ 27 °C
Lekker kuier by die Gouwse en self hier is daar ‘n see.
{Roedolf}






































































































