FindPenguins
  • ホーム
  • 探検
    • アプリを入手する
    • サインアップ
    • ログイン
    • アプリを入手する
    • ログイン
    • ホーム
    • 本を印刷する
    • 探検
    • サポート
    • フォローする
  • サインアップ
マップで表示する
  • Marise MalherbeKanada en Alaska 2018Marise Malherbe
    • 旅行を表示する
    • 死ぬまでにやっておきたいことリストに追加死ぬまでにやっておきたいことリストから削除
    • 共有
    • 日15
    • 2018年9月6日木曜日
    • ☀️ 17 °C
    • 海抜: 44 m
    • カナダButchart Cove48°33’49” N  123°28’14” W

    Victoria en Butchart gardens

    2018年9月6日, カナダ ⋅ ☀️ 17 °C

    Ons het direk van die Noordpool af lughawe toe gery (mens kan nie 2 vlugte in een vakansie mis nie). Arme ouma het niks geslaap behalwe die bietjie op die bus gisteraand nie, maar sy sit mos sommer net so regop en dan sak die kop vooroor en sy slaap rustig. Ons het toe Victoria toe gevlieg, waar Bets ons kom haal het en Butchart gardens toe gevat het. Dit was iemand se tuine en word nou in stand gehou deur 'n kommittee. Daar is soveel detail, water, kleur en verskeidenheid, dis eintlik oorweldigend. Ons het toe na Chrissa se werk gegaan waar ons wyn (in ouma se geval, pynappel gegeurde sodawater) geproe het. Sy is mal oor haar werk en doen baie goed. Ons het toe vir Cordel en Matthew by die skool gaan oplaai en gaan kyk hoe Matt sokker oefen. Ons is toe huis toe waar Paul vir ons Giouvetsi gemaak het vir aandete (hoogtepunt, want dis my gunsteling).もっと詳しく

    翻訳をご覧ください
    2いいね
     
旅行を表示する
  • 2025© FindPenguins
  • ホーム
  • 当社について
  • グループ追跡
  • プレス
  • 規約
  • プライバシー & Cookies
  • ヘルプセンター
  • 印象
  • フォローする