Craigdarroch en Miniature world
7 Eylül 2018, Kanada ⋅ ⛅ 17 °C
Ons het vir Cordel dokter toe gevat en toe terug skool toe. Hulle het 'n berg gaan uithardloop vir hokkie (of so iets). Ons en Chrissa (want sy het net een klas die oggend gehad) het toe dorp toeOkumaya devam et






