Die reis tot in Kanada
August 23, 2018 in Switzerland ⋅ ⛅ 25 °C
Ons het 23 Aug gevlieg van JNB af om 19:25, nadat ek 15:30 eers ons paspoorte met Kanadese visas gekry het by die ambassade (met baie mooi praat en oortuiging). Gelukkig het tannie Sarie vir ouma, watRead more
Ons kom by Bets-hulle aan
August 24, 2018 in Canada ⋅ ⛅ 16 °C
Die hele proses deur immigrasie in Vancouver was heel maklik. Ons moes net detail intik en foto's neem op 'n rekenaar en na sekuriteit gaan, waarna ons, ons bagasie gaan haal het en na die treinstasieRead more
Verken die eiland
August 25, 2018 in Canada ⋅ ☁️ 14 °C
Ouma het vroegoggend 'n stappie gevang in die tuin en die wêreld gaan verken. Paul het vir ons lekker ontbyt gemaak (dis altyd 'n bonus om by 'n chef te kuier). Ons het Bets-hulle se nuwe huis gaanRead more
Rustige eiland dag
August 26, 2018 in Canada ⋅ ☁️ 15 °C
Vandag was net 'n rusdag so voor die Banff toer begin. Cordel het vanoggend weer hokkie gespeel. Daarna het ons Mariet (tannie Jo se kleindogter) gekry vir 'n koffietjie in die stad na ons by dieRead more
Roadtrip na Banff
August 27, 2018 in Canada ⋅ ☁️ 17 °C
Ons het douvoordag opgestaan en ferry toe gegaan om 'n kar te gaan haal by die lughawe in Vancouver. Op die ferry het ons weer Pacific buffet breakfast geëet. Ouma is erg beïndruk met die ferry enRead more
Banff en die mere
August 28, 2018 in Canada ⋅ ☁️ 12 °C
Ons het rustig opgestaan en ontbyt geëet by die plek waar ons gebly het. Ouma het 'n stappie gevat en foto's gaan neem. Daar was 'n plaag van muskiete toe ek my kop by die deur uitsteek, so ek hetRead more
Gletser en skywalk
August 29, 2018 in Canada ⋅ 🌧 3 °C
Ons het vroegoggend gery sodat ons betyds kan wees vir ons 12:45 gletser avontuur op mt Athabasca. Ons het met 'n bus gery tot by die 'all-terrain vehicles'. Daar is 24 van hulle in die wêreld. 22 isRead more
Reis missions
August 30, 2018 in the United States ⋅ ☁️ 19 °C
Lang dag. Mens moet glo vroeër in-check by die lughawe as wat mens jou bagasie ingee hier. Wat ek nie geweet het nie. Ons is toe letterlik 6 min laat daarvoor omdat ons die huurkar moes teruggee enRead more
Seward en die gletsers
August 31, 2018 in the United States ⋅ ☀️ 15 °C
Cristina van Mexico het ons by Qupqugiaq opgelaai en gevat na waar die bus ons gekry het. Sy is die Lyft bestuurder gewees - dit werk basies soos uber. By die bus het hulle ons tasse ingelaai en onsRead more
Sled dog en Alaska railroad
September 1, 2018 in the United States ⋅ ☀️ 14 °C
Ons het begin met 'n lekker laat oggend. Ons het 10 uur met die shuttle ingegaan dorp toe en bietjie rondgeloop. 11 uur het ons toer begin met 'n klein bietjie geskiedenis oor Seward en toe is onsRead more
Rit na Denali
September 2, 2018 in the United States ⋅ ☁️ 8 °C
Ons het vanoggend op die trein geklim na Denali park toe. Die toergids het heeltyd inligting gegee langs die pad. Daar is mens wat heeltemal 'off the grid' bly en hulle enigste vervoer is die trein.Read more
Denali park en natuur toer
September 3, 2018 in the United States ⋅ ⛅ 10 °C
Ons het 07:00 met die shuttle na Park Village gegaan waar die bus ons opgetel het vir ons 'natural history tour'. Ons het gery na 'n hout 'cabin' waar mense in vroëer jare oorgeslaap het terwyl hulleRead more
Reis na Fairbanks
September 4, 2018 in the United States ⋅ ☁️ 8 °C
'n Bussie het ons vanoggend kom oplaai en Fairbanks toe gebring. Ons bly in 'n kothuis teen die Cheena rivier. Daar het netnou 'n dooie boom (nie stomp nie) afgedryf verby ons huis so die rivier loopRead more
Noordpoolsirkel en verder Noord
September 5, 2018 in the United States ⋅ ☁️ 7 °C
Ons was vanoggend 05:30 by die North Alaska Tour Company vir ons 'Arctic circle fly/drive experience'. Ons het gery op Dalton highway, wat basies soos Suid-Afrika se paaie lyk, slaggate en grondpad enRead more
Victoria en Butchart gardens
September 6, 2018 in Canada ⋅ ☀️ 17 °C
Ons het direk van die Noordpool af lughawe toe gery (mens kan nie 2 vlugte in een vakansie mis nie). Arme ouma het niks geslaap behalwe die bietjie op die bus gisteraand nie, maar sy sit mos sommerRead more
Craigdarroch en Miniature world
September 7, 2018 in Canada ⋅ ⛅ 17 °C
Ons het vir Cordel dokter toe gevat en toe terug skool toe. Hulle het 'n berg gaan uithardloop vir hokkie (of so iets). Ons en Chrissa (want sy het net een klas die oggend gehad) het toe dorp toeRead more
Sport, huis en kuier
September 8, 2018 in Canada ⋅ ⛅ 15 °C
Ons het Cordel se hokkie gaan kyk en daarna vir Chrissa gaan haal en haar hokkie gekyk (2 klein kampioene). Ons het toe weer na Bets-hulle se huis gery en gaan kyk hoe hulle gevorder het met dieRead more
Laaste dag in Kanada
September 9, 2018 in the United States ⋅ 🌧 15 °C
Ons het heerlike ontbyt pita's gehad wat Paul gemaak het, chef style. Chrissa is toe werk toe en ons het gery om Matthew se sokker te gaan kyk. Hy speel VIPSL (een of ander premier league of so iets),Read more
Johannesburg, South Africa
September 10, 2018 in South Africa ⋅ ☀️ 16 °C
Ons het in New York eers gewag vir my tas wat na 'n verkeerde belt gestuur is. Daarna het ons die lughawe shuttle gevat JFK toe deur New York. Dis baie groot, met baie verkeer, maar is presies soosRead more






















































































































Geniet elke oomblik! Vancouver Baie Mooi. Salt Spring Eiland baie goed. Kobus
Traveler
Is dit wolke wat riffel?