FindPenguins
  • Strona główna
  • Eksploruj
    • Odbierz swoją aplikację
    • Zapisz się
    • Zaloguj się
    • Odbierz swoją aplikację
    • Zaloguj się
    • Strona główna
    • Wydrukuj książkę
    • Eksploruj
    • Pomoc/Obsługa
    • Śledź nas
  • Zapisz się
Pokaż na mapie
  • Marise MalherbeMarise MalherbeKanada en Alaska 2018
    • Pokaż wyprawę
    • Dodaj do listy postanowieńUsuń z listy postanowień
    • Dzielić
    • Dzień 15
    • czwartek, 6 września 2018
    • ☀️ 17 °C
    • Wysokość: 44 m
    • KanadaButchart Cove48°33’49” N  123°28’14” W

    Victoria en Butchart gardens

    6 września 2018, Kanada ⋅ ☀️ 17 °C

    Ons het direk van die Noordpool af lughawe toe gery (mens kan nie 2 vlugte in een vakansie mis nie). Arme ouma het niks geslaap behalwe die bietjie op die bus gisteraand nie, maar sy sit mos sommer net so regop en dan sak die kop vooroor en sy slaap rustig. Ons het toe Victoria toe gevlieg, waar Bets ons kom haal het en Butchart gardens toe gevat het. Dit was iemand se tuine en word nou in stand gehou deur 'n kommittee. Daar is soveel detail, water, kleur en verskeidenheid, dis eintlik oorweldigend. Ons het toe na Chrissa se werk gegaan waar ons wyn (in ouma se geval, pynappel gegeurde sodawater) geproe het. Sy is mal oor haar werk en doen baie goed. Ons het toe vir Cordel en Matthew by die skool gaan oplaai en gaan kyk hoe Matt sokker oefen. Ons is toe huis toe waar Paul vir ons Giouvetsi gemaak het vir aandete (hoogtepunt, want dis my gunsteling). Czytaj więcej

    Zobacz tłumaczenie
    2 lubi
     
Pokaż wyprawę
  • 2025© FindPenguins
  • Strona główna
  • O nas
  • Śledzenie grupy
  • Wciśnij
  • Warunki
  • Prywatność & Cookies
  • Centrum pomocy
  • Odcisk
  • Śledź nas