FindPenguins
  • Ana sayfa
  • Keşfet
    • Uygulamayı alın
    • Kaydol
    • Oturum aç
    • Uygulamayı alın
    • Oturum aç
    • Ana sayfa
    • Bir albüm bastır
    • Keşfet
    • Destek
    • Bizi takip edin
  • Kaydol
Haritada göster
  • Marise MalherbeMarise MalherbeKanada en Alaska 2018
    • Geziyi göster
    • Yapılacaklar listesine ekleYapılacaklar listesinden çıkar
    • Paylaş
    • Gün 15
    • 6 Eylül 2018 Perşembe
    • ☀️ 17 °C
    • Yükseklik: 44 m
    • KanadaButchart Cove48°33’49” N  123°28’14” W

    Victoria en Butchart gardens

    6 Eylül 2018, Kanada ⋅ ☀️ 17 °C

    Ons het direk van die Noordpool af lughawe toe gery (mens kan nie 2 vlugte in een vakansie mis nie). Arme ouma het niks geslaap behalwe die bietjie op die bus gisteraand nie, maar sy sit mos sommer net so regop en dan sak die kop vooroor en sy slaap rustig. Ons het toe Victoria toe gevlieg, waar Bets ons kom haal het en Butchart gardens toe gevat het. Dit was iemand se tuine en word nou in stand gehou deur 'n kommittee. Daar is soveel detail, water, kleur en verskeidenheid, dis eintlik oorweldigend. Ons het toe na Chrissa se werk gegaan waar ons wyn (in ouma se geval, pynappel gegeurde sodawater) geproe het. Sy is mal oor haar werk en doen baie goed. Ons het toe vir Cordel en Matthew by die skool gaan oplaai en gaan kyk hoe Matt sokker oefen. Ons is toe huis toe waar Paul vir ons Giouvetsi gemaak het vir aandete (hoogtepunt, want dis my gunsteling).Okumaya devam et

    Çeviriyi gör
    2 beğeni
     
Geziyi göster
  • 2025© FindPenguins
  • Ana sayfa
  • Hakkımızda
  • Grup takibi
  • Basın
  • Hükümler
  • Gizlilik & Cookies
  • Yardım Merkezi
  • Damga
  • Bizi takip edin