Hari 15
Victoria en Butchart gardens
6 September 2018, Kanada ⋅ ☀️ 17 °COns het direk van die Noordpool af lughawe toe gery (mens kan nie 2 vlugte in een vakansie mis nie). Arme ouma het niks geslaap behalwe die bietjie op die bus gisteraand nie, maar sy sit mos sommerBaca selengkapnya