Day 7
Shinkansen na Kyoto
October 22, 2019 in Japan ⋅ 🌧 15 °C
Op pad van Tokyo na Kyoto. Shinkansen beteken hoë spoed trein. Dis vandag publieke vakansiedag wat dit makliker maak om te beweeg, veral met tasse.
Punctuality
The Shinkansen is very reliableRead more
Traveler Eish, is dit julle spoed?