Aspire Lounge
16 oktober 2019, Sydafrika ⋅ 🌙 23 °C
Die toer het begin! Het besluit om met 'n Gin te begin.
Seated for Singapore
16 oktober 2019, Sydafrika ⋅ 🌙 21 °C
Dis mos hoe mens moet vlieg. Weet nie hoe ek weer agter in die vliegtuig gaan regkom nie.
Ek kon plat lê en slaap. Bed is bietjie hard, maar doen die ding.
Singapore airlines se personeel is baieLäs mer
Lounge - Aspire lounge
16 oktober 2019, Sydafrika ⋅ ⛅ 26 °C
Kampai!!
Silver Kris Lounge
17 oktober 2019, Singapore ⋅ ⛅ 29 °C
Veilig in Singapore na 11 uur vlug. Goeie fasiliteite hier. Al die skoonmakers in die lounge lyk of hulle van die plaaslike huis herfsblaar af kom. Loop met klein trollies en maak leë borde ensLäs mer
Tokyo 101
18 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 17 °C
Lekker laat geslaap, breakfast gemis. Begin explore om ons te oriënteer in Tokyo. Maar eers kos kry.
Probeer Sarabeths by die stasie. Loop nie sommer hier in nie, moet wag vir sitplek! Mense in youLäs mer
Izakaya Food Tour in Shinjuku
18 oktober 2019, Japan ⋅ ☁️ 15 °C
Ons was vanaand op die kos experience. Baie goed aangebied en deur en deur die moeite werd. Dinge geëet en drink wat ek nooit self sou probeer het nie.
Het baie van die uitstappie gehou, maar dieLäs mer
Naglewe in Shinjuku
18 oktober 2019, Japan ⋅ ☁️ 15 °C
Hierdie stad lewe! Die hoeveelheid mense op straat is ongelooflik. Akkommodasie is baie klein, wat maak dat hulle van eetplek tot eetplek kuier na werk.
Vlymskerp
19 oktober 2019, Japan ⋅ 🌧 18 °C
Het vandag gaan messe koop. Treine het so bietjie konsentrasie nodig gehad, maar ons het reggekom.
Eindig oggend met baie lekker vark porsie.
NZ vs Ireland QF
19 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 20 °C
Vertrek vroeg, spesiale treine vir die wedstryd werk lekker. Is sommer vroeg in ons sitplekke.
Die atmosfeer vir die wedstryd was amazing. Ten minste het die Iere baie gees. Ongelukkig het dit nieLäs mer
Ete na die game
19 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 19 °C
Na die wedstryd is dit tyd om te eet. Ons gaan na "Memory lane" toe, n baie klein straat met klomp yakitori restaurante. So paar jaar terug het dit bekend gestaan as "piss alley". Die restaurante isLäs mer
Videos van ons eerste wedstryd NZ v IRE
20 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 21 °C
Lyk my in Japan ken die Japanese almal se volksliedere. Hier sing hulle volle bors Nkosi Sikelela. Die ander video sing die Iere die haka dood. Was n ongelooflike atmosfeer.
Weird Japan
20 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 23 °C
Vandag na Akihabara toe. Dit is n gadget, comicbook en anime plek met baie elektronise winkels. Daar was n tou van mense, nee mans, wat tou staan letterlik om die blok om een of ander anime karakterLäs mer
South Africa vs The Rest of the World
20 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 22 °C
In die Tokyo stadion, wag vir wedstryd om te begin. Waar ons sit, is die groen truie maar min! 1 uur om te gaan. Ek moet dalk gou Nkozi se woorde verfris, anders maar wag tot "Uit die blou... "
DieLäs mer
Verjaardag Ete
20 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 20 °C
Om my verjaardag af te sluit na die rugby, het Conrad my bederf, met 'n Japanese braai. In die restaurant bring hulle die vleis en jy braai self op die kole in die middel van die tafel.
Hier braaiLäs mer
Tokyo Fishmarket
21 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 20 °C
Tokyo se groot vismark. Ons is deel van 'n groep van agt mense wat 'n mark toer meemaak. Daar 100e winkels hier met vis en enige ander produkte wat saam met die vis gebruik word om kos te maak. BaieLäs mer
Interactive Art Museum
21 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 20 °C
Teamlab Planets is 'n interaktiewe kuns uitstalling. Besoekers loop van vertrek tot vertrek met verskillende ervarings.
Die interesantste vir my was die vertrek waarin mens kniediep in water loop.Läs mer
Shibuya Crossing
21 oktober 2019, Japan ⋅ ☁️ 17 °C
Hierdie kruising is by 'n baie besige stasie waar verskillende trein dienste aansluit. Daar word bereken dat tot so veel as 3000 mense kan kruis as die verkeerslig rooi word vir die voertuie.
Lyk virLäs mer
Shinkansen na Kyoto
22 oktober 2019, Japan ⋅ 🌧 15 °C
Op pad van Tokyo na Kyoto. Shinkansen beteken hoë spoed trein. Dis vandag publieke vakansiedag wat dit makliker maak om te beweeg, veral met tasse.
Punctuality
The Shinkansen is very reliableLäs mer
Nishiki Market Kyoto
22 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 22 °C
Baie interessante mall (market) met iets van alles. Ons besluit maar op 'n middagete wat bestaan uit 'n warm broodjie met roomys.
Gion Night walk
22 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 21 °C
Begeleide toer deur ouer gedeelte van Kyoto. Die toerleier het verduidelik hoe die Geisha strukture werk.
Klink vir my of dit veral 'n opsie is vir mense wat nie kan bekostig dat hulle kinders studeerLäs mer
Fushimi Inari-Taisha
23 oktober 2019, Japan ⋅ ☀️ 20 °C
Loop deur duisende “hekke“ wat mense opsit om goeie guns te wen by die gode. Baie besig met al die toeriste, maar ons gids vat ons op 'n geheime paadjie waar ons meeste hiervan mis.
Fushimi Inari-Taisha 2
23 oktober 2019, Japan ⋅ ☀️ 21 °C
Nog paar foto's van die Fushimi Inari-Taisha, plek van 10,000 Tori hekke. Oppad daarheen stap ons deur n bamboo forest.
Kinkakuji Tempel
24 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 18 °C
Laaste dag in Kyoto en ons gaan na die Kinkakuji Tempel toe. Die boonste twee vloere is met goud plate gebou. Dit is baie indrukwekkend en blykbaar nog beter as die son skyn.
Kinkakuji (金閣寺,Läs mer
Terug na Tokyo
24 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 19 °C
Vanaf Kyoto na Tokyo op Shinganseng
Fluit Fluit ons storie is uit.
24 oktober 2019, Japan ⋅ ⛅ 17 °C
Skielik is die einde hier. Dink nie ons kon enige iets ekstra ingepak het in die program nie. Dit was baie lekker en ek het so baie nuwe ervarings gehad. Japan is die definisie van 'n anderLäs mer





























































































































































