Aankom in België
11 giugno 2022, Belgio ⋅ ⛅ 18 °CIn Brussels aangekom, vat ek die geel en blou trein na Nederland en klim in Noorderkempen af, waar Liehet my oplaai. Ons gaan doen eers gou inkopies oppad huis toe. Hulle het soooo baie brode en anderLeggi altro