Visa stories
June 10, 2022 in Ethiopia ⋅ ⛅ 21 °C
Ok, soos gewoonlik het als op die nippertjie gebeur. Maar dis mos waar die magic in die lewe lê (maak nie saak hoe goed 'n rugby wedstryd was nie, dis daai drie ná die eindfluitjie wat mens onthou).Read more
Aankom in België
June 11, 2022 in Belgium ⋅ ⛅ 18 °C
In Brussels aangekom, vat ek die geel en blou trein na Nederland en klim in Noorderkempen af, waar Liehet my oplaai. Ons gaan doen eers gou inkopies oppad huis toe. Hulle het soooo baie brode en anderRead more
Frida Kahlo en veel van Brussels
June 12, 2022 in Belgium ⋅ ☁️ 20 °C
Ja, ek weet nie hoe om veel en heel te gebruik in Nederlands nie, dis moeilik. Maar dis baie snaaks, die Nederlands. Van hulle allerdaagse woorde is maar lelik in Afrikaans (en andersom - soos HendrikRead more
Brugge
June 13, 2022 in Belgium ⋅ ☀️ 17 °C
Ek het vroeg (wel 8uur) saam met Liehet trein gery tot in Antwerp, want sy moes klas toe gaan. Ek het toe 'n panini by Panos geëet en rond gestap in Antwerp tot 10:00 wat die Base oopmaak waar ek myRead more
Kinderdijk
June 14, 2022 in the Netherlands ⋅ ⛅ 19 °C
Lekker laat oggend gehad, toe het ek en Liehet Kinderdijk toe gegaan. Daar het ons fietse gehuur en langs die 'dijke' afgery en die windmeule, en museums besoek.
'n Derde van die land lê onderRead more
'n Dag in Amsterdam
June 15, 2022 in the Netherlands ⋅ ☀️ 21 °C
Ek het 'vroeg' opgestaan (7uur) en bus en trein gery Rijksmuseum toe. Daar is nie rerig woorde wat die Rijksmuseum kan beskryf nie. Ek dink mens moet minstens 'n hele dag daar spandeer. Dis so ryk aanRead more
Zaanse Schanz en Utrecht
June 16, 2022 in the Netherlands ⋅ ☀️ 21 °C
Ek het saam met Jancke se ma en vriendin gery en hulle het my by Zaanse Schanz gaan aflaai. Daar het ek rondgeloop en gaan kyk hoe maak hulle kaas - dit vat 10 liter melk om 1 kg kaas te maak vanRead more
Kaasmark en Leuven
June 17, 2022 in Belgium ⋅ ☁️ 26 °C
Elke Vrydagoggend van April tot September is daar 'n kaasmark in Alkmaar op die waagplein. Dit gebeur al sedert 1365 en word steeds vandag op die tradisionele manier gedoen. Al die kaas word vroeg dieRead more
Aankoms in München
June 18, 2022 in Germany ⋅ ☀️ 27 °C
Ek het 'vroeg' probeer uitcheck, maar daar was niemand wat my betaling kon vat nie, so ek moes wag tot hulle 07:00 aan diens kom. Ek is toe stasie toe en het die ICE trein gevat na Munich. Dit wasRead more
'n Dag in Munich
June 19, 2022 in Germany ⋅ ☀️ 30 °C
Ons het die dag begin met die rooibusse (hop on hop off). Hulle het 3 roetes wat elk 'n uur neem, deur die stad, Nymphenburg paleis toe en deur Schwabing. Daar is so baie geskiedenis en sulke mooiRead more
Frankfurt, oppad na Hamburg
June 20, 2022 in Germany ⋅ 🌧 18 °C
Ek het vroegoggend treinstasie toe gegaan en met die sneltrein gery Frankfurt toe, waar ek die trein na Mandie-hulle gevat het. Sy het my op die stasie gekry en ons het na hulle huis gestap watRead more
'n Dag in Hamburg
June 21, 2022 in Germany ⋅ ☀️ 19 °C
Ek het lekker laat geslaap en toe my klere gaan ingee by die droogskoonmakers, waarna ek op die scootertjie ding rondgery het en sightseeing gedoen het tot Neil ook klaar was op die skip. Ons het gaanRead more
Terug in Brussels
June 22, 2022 in Belgium ⋅ ⛅ 24 °C
Ek het net na 04:00 op die trein geklim. Daar is 'n hele paar dronk mense op die trein daai tyd van die oggend.
In Brussels het ek my tas in 'n locker gaan bêre op die treinstasie en gaan rondloopRead more
Ghent
June 23, 2022 in Belgium ⋅ ☀️ 27 °C
Ek en Liehet het vir oulaas bietjie gaan ontbyt by 'n oulike koffiewinkel naby hulle huis. Laudo is skool toe. Daarna het ons na die bakkery gegaan. Hier koop mens brood by die bakkery en vleis by dieRead more
Laaste dag in Europa
June 24, 2022 in Belgium ⋅ ☁️ 21 °C
Vanoggend was dit 'n stryd om alles te pak en in Brussels te kom, betyds vir die sjokolade werkswinkel by Neuhaus, en die trein was alweer laat. Ek het my bagasie in die lockers op die trein stasieRead more















































































































































TravelerLoop jy sowaar iemand wat jy ken in Etihopië raak?
TravelerGeniet al die lekkerte van reis!! Maak baaaaaie memories!!! Lekkerrrr!!!