Germany Hamburg

Discover travel destinations of travelers writing a travel journal on FindPenguins.
Travelers at this place
  • Day 12

    Hamburg Hafengeburtstag 1/4 11.05.25

    Yesterday in Germany ⋅ ☀️ 18 °C

    11.05.2025

    Heute Morgen Quick Start - habe plötzlich ein Telefon bekommen, dass die heutige Tour eine volle Stunde früher als abgemacht startet. Alles fallen und liegen lassen und mit S-Bahn und Bus in den Museumshafen Övelgönne gehetzt und es hat gereicht. Deutschland 🇩🇪 ist schon verkehrt - die Züge meistens seine 1 Stunde zu spät - die Schiffe 1 Stunde zu früh🤷‍♂️. So konnte ich heute mit dem 2-Master Samyra auf eine Hafentour gehen. Vor dem Auslaufen wurde hinter uns im Hafen ein wriggen Rennen machen - alles ohne MotorRead more

  • Day 10

    Hamburg Hafengeburtstag 5/5 09.05.25

    May 9 in Germany ⋅ ☀️ 19 °C

    09.05.2025

    Vorbeizug der Schiffe - Entenparade🦆 und dann bin ich mit der Fähre 62 noch schnell runter nach Finkenwerder vorbei an den Gestaden von Blankenese wo das große Airbus Plant steht, wo unter anderem der A380 produziert wurde. Zurück in Neumühen/Övelgönne bin ich per Bus nach Hamburg Altona gefahren und weiter mit der S-Bahn zurück nach Hamburg Hbf. Auf dem Rückweg ins Hotel Zwischenstopp beim Chinesen für SuppenRead more

  • Day 9

    Wismar - Hamburg 3/3 08.05.2025

    May 8 in Germany ⋅ ☀️ 15 °C

    08.05.2025

    Es ist kaum zu glauben - die DB hat Wismar Bad Kleinen Lübeck Hamburg mal mit einer minimalen Versätung von 5 Min geschafft 👀🤗. In Hamburg habe ich im Stadtteil St Georg ineinem top modernen Hotel Logis bezogen. Die Gefängniszelle von letzter Nacht war grad eine Wohlfühloase gewesen🙈. Aber alles ok - nur eine Frage der Perspektive. In diesem Stadtteil fühlt man sich irgendwie zwischen Kabu Damskus Tripolis Istanbul - nur keine Deutschen - abends 100 m vom Hotel Polizeieinsatz mit 30 Polizisten - dafür gab’s hier ein ChineseRead more

  • Day 20–21

    Hamburg

    May 7 in Germany ⋅ ☁️ 13 °C

    Ons was hoog betyds by die stasie, want ons wag eerder vir die trein as om te moet hardloop om dit in te haal! Met heerlike warm koffie in die hand, is die wag darem ook nie so sleg nie.

    Dit is net 'n uur se ry van Bremen tot by Hamburg Hauptbahnhof oftewel hoofstasie. Daarvandaan neem ons 'n voorstedelike trein, die S2, vir 2 stoppe en dan nog so ¾ km se stap tot by ons hotel. Hoe verder ons stap hoe meer wonder ek hoe op aarde het ons hier in die stasiedistrik 'n hotel bespreek?! Gelukkig was my vrese ongegrond. Dit is 'n mooi hotel met baie lekker kamers en alhoewel ons nie die ontbytopsie geneem het nie, kon ons ruik dit is goed.

    Ons is natuurlik hopeloos te vroeg om in te boek, maar kan darem ons rugsakke daar los sodat ons gemaklik die stad kan verken. Dit gedoen gaan ons weer al die pad terug na die hoofstasie toe.
    Ons besluit om 'n hop on hop off bustoer te neem, te sien wat die stad ons bied en dan te voet die dele te verken wat ons die meeste interesseer en met dapper en stapper bereikbaar is. So gesê, so gedoen.

    Die busroete is bietjie verkort omdat die hawegebied gesluit is vir feesvieringe, maar verder kry ons 'n goeie idee van die stad. Ons ry ook rondom die Inner en Outer Alster mere in die stad. Hierdie mere is gevorm toe die Alsterrivier opgedam is in die middeleeue. Daar is die mooiste huise, eintlik moet mens dit villas noem, reg rondom die meer. Meeste lyk soos klein hotelle! Die pad rondom die meer is so 7 km lank en ons kry selfs op 'n gewone werksdag heelwat mense wat daar draf, fietsy en stap met of sonder honde. Daar is ook klein seilbote op die meer en natuurlik mense wat roei met kano's en selfs stand-up paddling doen. Die water is blykbaar net so tussen 2 en 3 meter diep, so die seilbootjies is nie groot nie. Dit het al gebeur dat die meer toevries en dan skaats die mense daarop, maar dit is dink dit het omtrent 80 jaar gelede laas gebeur.

    Ons klim weer by die hoofstasie af en soek 'n eetplekkie. Ons kry in die stasie 'n "food court" en alles ruik so lekker dat my mond sommer begin water. Daar is eetplekke van elke cuisine van die wêreld voel dit my. Truda het iewers gelees dat mens die lekkerste vis kan eet in Hamburg en ons hou van vis, so ons soek 'n viswinkel. Ons kry een wat rou vis in baie verskillende gedaantes verkoop, maar dis nie sushi nie. Marjan sou kon kus en keur! Ons bly maar by die ou staatmaker - fish and chips. Selfs in Hamburg word dit só (in Engels) aangedui. Dit was nie 'n fout om die geykte gereg te koop nie - dit was absoluut heerlik!

    Na ete stap ons na die Rathaus oftewel die stadsaal. Dit was een van die mooiste en indrukwekkendste geboue wat ons vanuit die bus gesien het. Ons gaan in ook en besef daar is 'n konferensie aan die gang en dit is hoekom daar nie toere aangebied word vandag nie. Ek raai die konferensie gaan oor klimaatsverandering, want daar is 'n uitstalling daaroor in die hoofsaal vd gebou. Ons lees so paar van hulle, maar verkyk ons meer aan die moeite wat vorige geslagte gedoen het met die versiering van geboue.

    Daarna stap ons in die rigting van 'n hoë kerktoring wat ons oor die dakke sien uitsteek. Toe ons daar kom, sien ons dit is net 'n toring, die kerk is "missing"! Dit is/was die St Nikolai kerk wat in 1943 as deel van Operasie Gomorra gebombardeer is deur die geallieërde magte. Die kerktoring het bly staan omdat die vlieëniers dit as baken gebruik het.

    Daar is 'n hysbak wat mens 75 m in die toring opneem vir 'n mooi uitsig oor die stad. Die museum is ondergronds, in wat die kelderarea vd kerk was. Dit beeld kortliks, maar baie goed die geskiedenis van die kerk uit sedert 1195 totdat dit verwoes is in 1943. Dan word daar ook heelwat vertel van hoe Hamburg en sy mense geraak is deur Operasie Gomorra toe die hele stad omtrent afgebrand het agv die bombardering. Dit is baie aangrypend. Mens dink altyd aan Duitsland as die skurk in die WWII verhaal, maar tienduisende gewone Duitsers is ook gedood in aanvalle deur die geallieërde magte. Daar is maar nét verloorders in 'n oorlog!

    Daarna stap ons weer terug na die hoofstasie en neem die nou bekende S2 trein na Rothenburgsort en stap die laaste stukkie na die hotel. Uiteindelik kan ons inboek en voete laat rus!

    Dit is 'n lekker kamer met een hele muur wat uit vensters bestaan - van halflyf hoogte tot teen die plafon. Ook die badkamer het 2 groot vensters en dus natuurlike lig. Dit is 'n lekker groot badkamer met 'n heerlike stort. Ons is omtrent bederf die afgelope paar dae met skitterende verblyf teen bekostigbare pryse.

    Môre skud ons die Duitse stof van ons voete af en vertrek ons Denemarke toe.
    Read more

  • Day 13

    Ende DE

    May 4 in Germany ⋅ 🌬 11 °C

    Der heutige Tag hatte es in sich.
    Sonne, Regen und der ständige Wind haben uns begleitet.
    Immer wieder anhalten, ab- oder anziehen und die vielen Touristen 😜… all das hat uns immer wieder ausgebremst.
    Die Natur war wunderschön und die Nordsee beeindruckend.
    Das herausforderndste war die Fahrt über die grosse und hohe Brücke.
    Zwischen Geländer und Leitblanke war unsere Fahrrinne etwa 1 m breit und dazu der Seitenwind… alles ging gut.
    Morgen wechseln wir die Sprache🤓😤🤣
    Read more

  • Day 12

    Von Heidenau nach Lübeck

    May 3 in Germany ⋅ ⛅ 11 °C

    Bei schönem etwas kūhlerem Wetter ging die Reise Nordwärts. Durch schöne Wälder und Felder streiften wir Hamburg. Wir hatten schon in den Aussenbezirken genug zu tun, ohne Navi undenkbar, so liessen wir Hamburg links liegen.
    Unser Ziel war Lübeck schon fast am Ende von DE.
    Heute haben wir die Ersten 1000 km erreicht.
    Der Start der Tour war vom Wetter und der Landschaft her perfekt .
    Read more

  • Day 11

    Die unsichtbare Hand

    May 2 in Germany ⋅ ☁️ 19 °C

    Das Morgenessen in der Unterkunft war nicht möglich, so genossen wir bei wunderschönem Wetter unsern Kaffee beim Bäcker.
    Die heutige Etappe war sehr flach, die einzigen Berge waren die Überführungen🥵😂.
    Immer fuhren wir auf Radwegen, die durch einen breiten Grünstreifen von der Strasse abgetrennt waren.
    Zum Schluss durften wir noch ein ca. 15 Kilometer langes Moor durchfahren, so schön, Natur pur.
    Glück oder Bewahrung kann immer wieder eine Frage sein.
    Ein Auto das von einer Nebenstrasse über den Radweg auf die Strasse einbiegen wollte hat mich übersehen. Er bremste fast bis zum Stillstand, so fuhr ich weiter…und er auch. Er putschte in meine hintere Radtasche.
    Blitzgedanke… jetzt flieg ich…….doch das einzige was flog war sein Autonummer.
    Der liebe Mann war geschockt, den Tränen nahe und brauchte unseren Zuspruch.
    Wir waren einfach dankbar.
    War da etwa noch eine unsichtbare Hand dazwischen?
    Lehre für mich: Immer Blickkontakt und erst fahren wenn das Auto steht.
    Read more

  • Day 25

    Bel accueil à Geesthacht !

    April 22 in Germany ⋅ ☁️ 16 °C

    Kerstin et Jens m'ont accueilli avec chaleur dans leur appartement de Geesthacht. Et ils ont été aux petits soins avec moi. Merciiii.
    L'appartement donne sur un bras du port. Au loin, l'Elbe majestueux s'étire jusqu'au barrage protecteur. Ce barrage, le seul sur l'Elbe en Allemagne, protège des variations de niveau les infrastructures et la population en amont.
    La vue est superbe ! Le repas délicieux me permettra d'enchaîner les kilomètres demain.
    A Hambourg, j'ai aimé les constructions avant-gardistes sur les anciens bassins portuaires. Il ne fallait pas que je loupe non plus le quartier "hot" Reeperbahn à San Pauli. Bon, à 10h00 du mat, il était plus cold que hot 😂
    La veille avant d'arriver à Hambourg j'ai été surpris par les régions très basses traversées : marais, digues ... C'est beau mais cela montre bien que l'eau est partout. Les crues de l'Elbe doivent hanter l'esprit des habitants.
    Quand je traversais cette région, mais c'est un peu pareil aux Pays-Bas, mon gps m'indiquait une altitude de 1 m, 2 m, 3 m, 0 m.... Quand on sait que l'altitude est calculée sur le niveau moyen des mers, ces régions apparaissent vraiment vulnérables 😌
    Read more

  • Day 24

    Super accueil chez Christo !!!

    April 21 in Germany ⋅ ☁️ 14 °C

    C'est sympa chez Christo ! Il m'a tout de suite mis à l'aise et préparé un bon repas. J'ai fait également la connaissance de son coloc Robin et un copain Daniel. La maison est toute mignonne, rénovée par Christo himself.
    Demain matin, j'irai faire un tour à Hambourg. Et je déciderai en fonction des réponses des warmshower , si je reste une nuit de plus. La maison de Christo n'est pas dispo demain.
    En tout cas, belle ambiance 🥰
    Sur la photo de gauche à droite : Robin, Daniel, Christo, Patrick
    Read more

  • Day 10

    Hamburg Hafengeburtstag 2/5 09.95.25

    May 9 in Germany ⋅ ☀️ 19 °C

    09.05.2025

    In Neumülen/Velgönne dem Museumshafen bin ich ausgestiegen. Aufgrund der Erfahrung von vor 2 Jahren wusste ich, dass ich jetzt zuerst auf die Suche nach noch verfügbaren Fahrten auf Historischen Schiffen gehen musste. Nach einigem Suchen habe ich den kleinen Stand des Museumshafen Övelgönne e. V. gefunden. Die waren dort sehr zuvorkommend und haben mich über die noch verfügbaren Restbestände orientiert. So konnte ich mit Hilfe von denen noch für Morgen Samstag und Sonntag je eine Passage kaufen - den Rest haben die nachher mit den Schiffseigner geklärt und organisiert.🤗😇🍀. Ich wurde nachher sogar noch in ihr Vereinslokal Lieger eingeladen und konnte den ganzen Nachmittag auf einer Terrasse verbringen, sogar einen Klappstuhl haben sie mir gegeben 😇Read more

Join us:

FindPenguins for iOSFindPenguins for Android