Spain Barcelona

Discover travel destinations of travelers writing a travel journal on FindPenguins.
Travelers at this place
  • Day 19

    More of Barcelona

    April 25 in Spain ⋅ ☀️ 68 °F

    These past couple of days have been more than wonderful!
    I have toured the city with my two personal local guides, have eaten amazing tapas and paella in hidden gems not visited by tourists, and have truly enjoyed having great conversations and a lot of laughter with the guys. I will be forever thankful that I got to recover in their company and can’t wait to host them in November!
    Right now, we are waiting for electricity to come back after the massive blackout.
    Read more

  • Day 101

    Barcelona, Spain (3)

    April 25 in Spain ⋅ ⛅ 19 °C

    Spent the most wonderful day with the lovely, effervescent, and charming Fatima from Barcelona, whom I met on the 2024 cruise. Her daughters also joined. Thanks for everything.😘
    2024年のクルーズで出会った、バルセロナ出身の愛らしくて明るくて魅力的なファティマさんと、最高に​​素晴らしい一日を過ごしました。彼女の娘さんも一緒。本当にいろいろをありがとうございました。😘
    Read more

  • Day 3

    Barcelona Dag 2

    April 20 in Spain ⋅ ☀️ 11 °C

    Soos gewoonlik staan Truda vroeg op, maar ek geniet die inlê bietjie te veel. Ons het nie gisteraand mooi beplan hoe laat ons moet wegtrek by die hostel om betyds te wees vir die 10:00 Free Walking Tour deur die oudste deel van Barcelona nie. Toe ek weer sien is dit halftien! Ons moet nog stap na die metro toe, metrokaartjies koop, uit-'figure' hoe om te ry om by die naaste metro uit te kom vir die wegspringplek van die staptoer en 'n halfuur is geensins genoeg tyd hiervoor nie.
    Ek kanselleer ons bespreking op die internet en Truda boek ons weer vir 11:00. Nou vir 2-dag metrokaartjies, dan hoef ons nie verder te worry oor kaartjies vir publieke vervoer die hele tyd terwyl ons in Barcelona is nie. Ongelukkig sluip daar 'n foutjie in met my e-pos adres se intik tydens die koop en die kaartjies word nie afgelewer nie! Wat nou!
    Gelukkig is daar 'n plek op hulle website waar jy kan sê jy het nie jou kaartjies gekry nie en dan stuur hulle dit weer. Joekaai, ramp afgeweer!

    Die metro is wonderlik - al die aanwysings mooi duidelik, stasies is skoon en die treine kom absoluut op tyd daar aan. Die waens is ook nie oorvol mense nie en ons hoef nie onder iemand anders se armholte te staan om 'n greep op 'n vashouplek te kry nie.
    Ons is hoog betyds vir die 11:00 toer!

    Ons gids se naam is Jordan. Hy is oorspronklik van Houston in Amerika, maar woon al so 10 jaar in Spanje.
    Ons was 16 mense in die groep, maar het bestaan uit 6 groepies mense wat van 6 verskillende lande kom.

    By die grootste katedraal in Barcelona is daar 'n laaang tou mense wat wag om in te gaan. Die agterstes in die ry sal nie veel meer kan doen vir die dag as net Q nie! Daar is baie mense op die plein voor die kerk en 'n orkes maak musiek wat gepas is vir Paassondag. Jordan vertel van St Eulalie wie se beeld bo-op die kerktoring is. Sy was net 13 jaar oud toe sy wreed vermoor is deur Romeinse soldate omdat sy die goewerneur van die tyd openlik aangevat het oor sy vervolging van Christene. Jordan vertel vir ons die tradisionele storie dat sy doodgemaak is deur haar in 'n vaatjie met glasstukke te sit en by 'n afdraande afgerol is. (Wikipedia vertel egter 'n ander storie!)

    Teen die een gebou is daar 'n kinderkuns uitbeelding van palm Sondag. Hulle het blykbaar inskrywings gevra van kunstenaars vir idees en oa het Picasso hierdie "kinderkuns" gestuur en is dit gekies.

    Na die toer is ons lekker honger en ons stap deur die Park Citadela op soek na iets te ete. Daar is baie mense wat piekniek hou en sommer die rustigheid geniet, maar niks kos te kope nie. Ons sien ook oulike groen papegaaitjies wat die duiwe afknou om die stukkies afval te bekom.

    Gaan eet lekker tapas by Bell Pepper restaurant. Dis 'n Spaanse restaurant, maar al die personeel is van Oosterse afkoms!

    Besoek die museum van Barcelona se geskiedenis - want dis gratis. Dit is gebou op 'n perseel wat voorheen 'n vars vrugte- en groentemark was. Dié het in onbruik verval en toe hulle dit wou sloop om 'n publieke biblioteek te bou, kom hulle op antieke bouwerk af. Natuurlik kon hulle nie voortgaan met die biblioteek nie en uiteindelik word dit toe 'n pragtige museum. Mens loop op platforms en kyk af op die antieke strate en halwe geboue.

    Jordan het gesê as mens nog nie kaartjies het vir die Sagrada Familia nie, sal mens nie vandag of môre kan inkom om binne-in te kan gaan kyk nie. Ons besluit dat om die buitekant te sien darem beter is as niks. Ons neem die metro van die Arc de Triomf (ja, hier is ook een!) stasie, maar maak 'n fout met die afklim. Gelukkig geen paniek, want ons het metrokaartjies vir 48h en dit kos ons gelukkig niks ekstra nie, net so bietjie tyd en daarvan het ons genoeg.

    Daar is ongelooflik baie mense buite die kerk/katedraal. Duidelik baie mense wat ons filosofie deel tov die kaartjies... Daar is 'n hoë swart heining rondom die kerk. Die soort wat gewoonlik gebruik word om kwaaddoeners buite te hou, wat hier seker ook die geval is, maar beslis ook om toeriste te beheer. Die toegangshek word deur polisie beman. Terrorisme is seker maar ook een vd bedreigings waarmee hulle te doen kan hê.

    Naby ons hostel is daar 'n selfoonwinkel. Ons besluit om tog maar 'n simkaart te koop met prepaid data en die vriendelike man in die winkel (lyk soos Pakistani!) help ons om aanlyn te kom.

    Op dag 2 is ons hostel ook sommer baie nader as wat dit die eerste dag was met rugsakke op die rug. Gou-gou is ons tuis en kry ons voete 'n welverdiende ruskans. Samsung Health wens my geluk met my 'all-time steps record" vir 'n dag!
    Read more

  • Day 3–6

    Barcelona

    April 19 in Spain ⋅ ☁️ 18 °C

    Dubai na Barcelona: Ons het seker so 2 ure sit en wag voor ons kon opklim vir die laaste been na Barcelona. Die ideale geleentheid vir mense kyk! Daar is mos mense van alle kleure en geure en tale en kulture in 'n klein spasie bymekaar. Jy hoor élke woord wat baie verskillende mense gesels op hul selfone of met hul mede-reisigers, maar verstaan geen snars daarvan nie. Party tale is so skril dat dit altyd klink asof die ma met haar kind raas!
    Uiteindelik is dit ons oftewel Zone D se beurt om die vliegtuig te betree!

    Weer is die vlug omtrent 7 uur lank en weer kry ons 2 etes tydens die vlug. Ek wat nooit ontbyt eet nie, het nou sommer 2 keer ontbyt gehad in 'n baie kort tydjie!

    Ons land so halftwee in Barcelona en gaan in 2 ticks deur doeanebeheer. Staan daarna baie lank en wag vir ons rugsakke om hul verskyning te maak by Carousel 15. Soek toe die aanwysings op wat die hulpvaardige herbergier gestuur het om vd lughawe tot by die hostel te kom.
    Besluit egter om eerder die metro te neem ipv die bus, want ons het meer tyd tot ons beskikking as geld. 😉

    Baie hulpvaardige dame by inligtingstoonbank beduie presies waar ons moet oorklim en watter lyn ons dan moet neem en waar ons moet afklim sodat dit net kort stap na die hostel is.

    Afgeklim van die metro, is die vraag nou links of regs na die hostel toe? Ons het nog nie Spaanse data nie en wil toe koop. Die winkel(s) verkoop egter niks minder as 30 GB nie en ek wil toe nie €10 daarvoor betaal nie. So toe moet ons maar op die ou manier pad vind - vra vriendelike verbygangers!

    Nadat ons min of meer tot verhaal gekom het in die hostel het ons bietjie gaan stap op soek na die Magical Fountain oftewel Font Magica. Met offline Google Maps en 'n foto van 'n gedeelte van 'n stadskaart kom ons met ompaaie darem daar uit. Hier is 'n droogte in Barcelona en die fontein sonder water is indrukwekkend, maar nie "magical" nie!
    Met die terugstap, sien ons 'n hele paar landmerke van Barcelona.
    Ek het met gemak my treë vir die dag ingekry. Redelik uitgeput en baie reg vir 'n stort, kry ons hierdie keer sommer baie maklik ons hostel se straat, Casanova.

    Ons eet sommer oorskiet van die vliegtuig se baie etes wat ons gelukkig ingepak het. Na 'n heerlike stort is dit sommer al slapenstyd al is dit nog nie behoorlik donker nie.
    Read more

  • Day 3

    Bissi Barca erkundet

    April 16 in Spain ⋅ ☀️ 14 °C

    Ich bin ganz entspannt morgens um 5 endlich in Barcelona angekommen🥲
    Der Typ an der Rezeption war aber übel nett und hab mich dann doch noch ganz heimlich ins Zimmer geschlichen und mich zum Glück auch ins richtige Bett gelegt. Von den anderen 8 Mädels habe ich aber bis jetzt auch nur 2 kennengelernt.
    hab heute morgen auch einfach bis halb 12 geschlafen upsi, aber mein Körper brauchte das bestimmt einf mal😌
    Dann habe ich eine seeeeehr dringende Dusche genommen und bin dann um 13 Uhr frühstücken gegangen (hab ein Bild gemacht, keine Ahnung was es ist, aber war wohl was traditionelles und auch sehr delicioso)
    Ich bin den Rest des Tages eigentlich vor allem durch die Viertel gelatscht und hab ein bisschen erkundet und die Methode hat sich auch bewahrheitet, weil ich durch Zufall die Kathedrale von Barcelona gestoßen bin. Das Ticket hat mich zwar eine halbe Niere gekostet, aber es hat sich soooo gelohnt, man konnte einfach aufs Dach steigen, verrückt. Dann bin ich noch zum Hafen, La Rambla und diesem großen Food Market.
    Später war ich noch einkaufen in einem dieser wilden Früchte-Läden, hab einfach zwei Bananen und einen Apfel für 60ct bekommen🤯
    Zum Abend gabs sehr delikatesse Nudeln mit Pesto und gleich gehe ich zum Hostel-Programm.
    Habe hier auch schon eine sehr nette Italienerin kennengelernt, mit der ich viel quatsche und mein 1. Solo-Trip-Tag war also ein Erfolg:))
    Read more

  • Day 20–25

    Chilling in Barcelona

    April 24 in Spain ⋅ ☀️ 64 °F

    Came to Barcelona to heal my foot and try to recover, hoping I will be able to walk some more.
    Santiago and Jaime have been amazing hosts. So, great company, wonderful food, and a hectic city packed with tourists.

    Barcelona: stayed at Family Hotel and Spa. 5 stars.
    Read more

  • Day 8

    Barcelona, Spain

    April 1 in Spain ⋅ ☀️ 16 °C

    Let the European adventures begin.We hopped a red eye from New York to Barcelona. It was our first overnight flight and the kids were absolute stars. In Barcelona we were lucky to meet up with some besties to kick off our Spanish fun! We explored cathedrals, castle Guell, Gaudi architect, parks, streets etc... The kids had their first taste of Gelato and have been Rockstar explorers (averaging
    20 000+ steps a day!)
    Read more

  • Day 4

    Sigrada Familia

    April 1 in Spain ⋅ ☀️ 17 °C

    Construction of the Sagrada Familia began in 1882. Gaudí took over as the lead architect in 1883 and dedicated the latter part of his life to the project. Despite his meticulous plans, the basilica is still under construction due to its complex design and historical interruptions, including the Spanish Civil War. (copied from the internet😁)
    It is the tallest Catholic church in the world 🌎. Enlarge the photos and see the intricate detail of Biblical characters sculpted onto the church depicting the story of Jesus. Also, at the top of the spires on the last picture is fruit 🍏 Not sure why😁
    Read more

  • Day 4

    Picasso Museum

    April 1 in Spain ⋅ ☀️ 16 °C

    Picasso was a Spanish painter born in the late 1800's, who spent much of his life with his family in Barcelona. Picasso donated around 900 original works to the Picasso Museum in Barcelona in the early 1970's... pretty amazing!Read more

  • Day 84

    Biking and churches and concerts oh my

    March 22 in Spain ⋅ ☁️ 63 °F

    Our hotel offers free bikes and far be it from me to deny my Jewish heritage and to say no:) Seems rude. 😂 We absolutely loved riding around Barcelona and couldn’t help but smile and feel overly happy. Stacy later told me that she felt the same way. Barcelona is super biker friendly, they even have lights at the stoplights for the bikes.

    We rode out to Barceloneta which has a great beach where you can watch surfers give it a go. The walkway for the beach was absolutely mobbed with people and cycling was hazardous at best. We then rode towards El Born, which is a trendy area. It has a labyrinth of alleys with never ending shops and restaurants offering tapas and spirits.

    We then rode to Sagrada Familia, which is an amazingly beautiful church that has been declared a UNESCO World Heritage Site. It was designed by Gaudì and he worked on it until his dying days. In fact, design and construction didn’t begin until 1882 and Gaudi died in 1926. The church isn’t set to be completed until 2026. Gaudi finished his design before his death so that future generations could complete it. It has 18 spires signifying the 12 apostles, the four Evangelists, the Virgin Mary and Jesus Christ.

    We also visited Casa Batllo, which is yet another Gaudi designed house, this is the dragon house, for a night visit and concert on the roof. This house is my favorite of all his designs. The amount of thought that is put into his work is overwhelming. Every room, door knob, or wall you walk by has its own intent.

    The theme is nature, with some of the room’s ceilings appearing to be the rib cage of a whale, or a whirlpool surrounding the chandelier, even windows designed like turtle shells. Everything is a wonder and awe inspiring.

    While waiting to go to the roof for our concert, the doors were shut and a large crowd started to gather and wait. One of the women waiting next to us asked Stacy in Spanish what was happening, Stacy being the linguist she is, promptly told the lady in Spanish that she was waiting for a man😂. The lady looked at her bewildered and then started laughing hysterically to the point of tears. She didn’t ask Stacy any more questions.
    Read more

Join us:

FindPenguins for iOSFindPenguins for Android