• The food

    October 24, 2021 in Namibia ⋅ ☀️ 17 °C

    Aand 1:
    Oesters en sjampanje
    Fillet steak sosaties
    Gemengde slaai
    Brownies

    Aand 2:
    Vis sosaties
    Skaap potjie met rys
    Varsgebakte brood met konfyt

    Aand 3:
    "Oopsies" - varkvleis op 'n stokkie
    Varknektjops en skaaptjops
    Pap en smoor
    Koeksisters

    Aand 4:
    Red velvet kaaskoek en sjokoladekoek en sjampanje
    Hoender wraps (Starter!)
    Spaghetti bolognaise en koolslaai
    Verskeidenheid chocolates

    Aand 5:
    Fillet steaks en chips, hoenderboudjies, beet en kaas/broccoli/cauliflower gereg
    Drie verskillende roomyse
    Read more